Ons biblioteke: ’n onderhoud met Cecelia Larey
2024-10-09"Dit bring ’n knop in my keel wanneer ’n biblioteekgebruiker die gebou verlaat en erkenning gee aan die verskil wat ons diens in hulle lewe of omstandighede gemaak het." Hierdie onderhoud met Cecelia Larey is die agtste aflewering oor ons biblioteke.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Ashley Lewis
2024-09-09"Hierdie inisiatief is wêreldwyd gepubliseer omdat dit 60 kinders per dag na die biblioteek gelok het. Dit het vir ons die geleentheid gegee om kinders van die straat af te kry en ook vir hulle te leer lees. Deur die aanbied van hierdie program het Delft Biblioteek die Wes-Kaapse Kuns- en Kultuurtoekenning in 2022 gewen, asook die tweede plek in die Stad Kaapstad se toekennings, en het vanjaar internasionale erkenning by IFLA (International Federation of Library Association) ontvang." Hierdie onderhoud met Ashley Lewis is die sewende aflewering oor ons biblioteke.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Christine Gerber
2024-08-30Hierdie onderhoud met Christine Gerber is die sesde aflewering oor ons biblioteke.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Rachel Williams
2024-08-27"Ons smee bande met gelykdenkende organisasies wat hulle toevestig op die bevordering van ’n leeskultuur, soos Nal’ibali; boekwinkels; die ATKV; interaksie en gesprekke met outeurs; boekuitstallings; radio-onderhoude; bewusmakingsdae soos Wêreld-Hardoplees Dag, Nasionale boekeweek, Wêreldboekedag; drama, opvoerings en leesprogramme." Hierdie onderhoud met Rachel Williams is die vyfde aflewering oor ons biblioteke.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Christelle Lubbe
2024-07-19Hierdie onderhoud met bibliotekaris Christelle Lubbe is die vierde aflewering oor ons biblioteke. Christelle is Hoof: Professionele Dienste en Programme van Biblioteek- en Inligtingsdienste by Stad Kaapstad.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Gerhard van Wyk
2024-07-04Hierdie onderhoud met senior biblioteekassistent Gerhard van Wyk is die derde aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik Caledon-biblioteek.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Edna van der Linde
2024-06-24Hierdie onderhoud met bibliotekaris Edna van der Linde is die tweede aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik die Gansbaai Openbare Biblioteek.
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Lorraine Lank
2024-06-11Hierdie onderhoud met biblioteekbestuurder Lorraine Lank is die eerste aflewering oor een van ons biblioteke, naamlik die Archbishop Desmond Tutu-biblioteek in Swellendam.
Afrikaans Amptelik 100: Ons biblioteke, ver en wyd
2024-05-20"Hoe ver? Mens vra die vraag, want die eerste saadjie is reeds lank gelede, in 1595, deur die Khoi-mense geplant. Daardie taal, wat eers in 1925 tot amptelike taal bekragtig is, staan vandag onomstootbaar soos ’n oerwoud."

