Hell of a country deur David Cornwell: ’n lesersindruk
2025-11-18"Vir lesers wat hou van waremisdaad, historiese fiksie en stories wat diep delf in die menslike psige, is Hell of a country ’n onmisbare boek."
Chris, Taffie en die gruwelike grypdief deur Troula Goosen: ’n lesersindruk
2025-11-06"Om ’n kind van kleins af aan fantasieverhale bloot te stel, is nie net om hulle te 'vermaak' nie, dit is om hul denke te vorm, hul harte oop te maak en hul vermoë om te droom aan te wakker."
Life is ’n biets deur Faeed Amardien: ’n lesersindruk
2025-10-10"Lees hierdie onpretensieuse debuutroman van Faeed Amardien en gee dit vir ’n vriend, vriendin en daai tiener wat dalk net hormone, knieë en elmboë is, sodat ons saam kan besluit dat die lewe waaragtig nie fair is nie, en dat elkeen sy eie spoke moet besweer."
Die jaar toe dit gemmerbier gereën het deur Philip de Vos: ’n lesersindruk
2025-09-24"Nee, ons boeremeisie heet Katisja, en haar rum punch is gemmerbier. Die enigste ding wat dalk dieselfde is, is die wind van verandering."
’n Hardlywige brein
2025-08-27"My storie is daarmee heen en die eindbestemming disnis. Ek kry nie eens ge-recalculate nie. Die metaforiese vliegtuig is gekaap en wanneer dit te laat is, daag die Valke op en elimineer die kapers."
Die skuld wat bloed betaal deur Sandra Skinner: ’n lesersindruk
2025-08-19"Met ’n narratief wat elemente van ware gebeure insluit, weier hierdie roman om die ongemaklike waarhede van ons geskiedenis te versag. Dis soos ’n eggo vanuit ons verlede wat bly weergalm: Hoeveel Karoolse en Madelees is nou nog in ons midde?"
Preacher, let my people go deur Zakhe Mazibuko: ’n lesersindruk
2025-08-12"Lees Preacher, let my people go gerus, en word vrygemaak van gedwonge vrygewigheid."
Die moord op Deveney Nel deur Julian Jansen: ’n lesersindruk
2025-07-22"Lees hierdie boek. Nog beter, koop meer as een en gee dit vir jou bure, dominee, pastoor of geloofsleier, jou kind se onderwyser en almal wat jy teëkom wat by kinders betrokke is. As ons as gemeenskap probleme vroeg genoeg raaksien en daarop reageer, kan hierdie tipe misdrywe gekeer word voordat dit gebeur."
François Loots se Twyfelbos is ’n Pierneef-skildery: ’n lesersindruk
2025-06-25"Die stryd rondom seksualiteit, werkloosheid, liefde, pyn en verlies word kunssinnig vervleg in elkeen van die karakters wat opstaan tussen die blaaie om jou leefwêreld vir 263 bladsye lank binne te dring."
Rebecca deur Wilna Adriaanse, ’n lesersindruk
2025-03-27"As dit vir jou vaagweg bekend klink, is jy op die regte spoor, want Rebecca het ná 20 jaar weer met mening op die rakke verskyn. Sy het niks ouer geword nie, maar wel ’n selfoon bygekry en rits nou met Uber wanneer sy nie kan stap waar sy wil wees nie."
Hoekom is Afrikanermense so bang vir ... dít?
2025-03-07"Blykbaar is pienk kleintoontjies ’n sigbare teken van ’n goeie sessie lakenvastrap. Dit mag dalk net jou uitsig op die lewe ook rooskleurig laat."
Die vyf susters deur Eleanor Baker: ’n lesersindruk
2025-02-25"Hierdie skeefgetrekte gesin het my vir ’n dag lank laat vergeet hoe ek al my rekeninge gaan betaal. Dit is woordlekkerte op steroïde."
Is jy gereed vir jou KI?
2024-06-10"Hier in ons geweste is KI iets heel anders. Of is dit? Ons hoor daarvan en sien dit oral, maar, my liewe maat, voor jy jou nog mooi kon voorberei op hierdie nuwe verskynsel, staan jy in ’n kopklamp vir jou eerste toediening."
Sy is veilig deur Emma van der Walt: ’n lesersindruk
2024-05-23"Emma is die stigter van die organisasie Brave to love. Sy is beeldskoon en laat my dink aan Sneeuwitjie, met haar donker hare en wit vel. Sy is ook ’n pastoor, ma en eggenoot. Dit is moeilik om die werk wat sy doen, met haar foto op die agterkant van die boek te vereenselwig. Die woord brave is egter nie om dowe neute die eerste woord van haar organisasie se naam nie."
Oor kraaie en neste: ’n lesersindruk van Salemstraat deur Erla Diedericks
2023-06-22"In Salemstraat kuier en bly die inwoners heel gemaklik langs mekaar en die lewe gaan sy gewone gang. Maar dis nou net hier waar al die moeilikheid begin, want hoe gewoon is jou bure se lewe?"
