Dol Heuning deur SJ Naudé – ’n lesersindruk
2021-05-03"Dit is nie pynloos nie – inteendeel. Maar as jy dit kan regkry om deur te druk, gaan jy hierdie boek meer as een keer lees."
Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof, ’n lesersindruk
2021-04-13"Die boek het genoeg kinkels om ’n paar s-draaie in enige leser se misdaadfiksiepad te gooi. Die speurder is die karakter wat jou laat wonder wat op aarde in die skrywer se kop aangegaan het om vir Ludo al dié lettertyd te gee."
Brandmerk deur Christelle van Rooyen-Wessels, ’n lesersindruk
2021-03-09"Ons is almal op een of ander wyse ’n slagoffer van die lewe, en ons herkoms gaan beslis ’n rol speel in wie en wat ons is."
Toekomsmens deur Isa Konrad, ’n lesersindruk
2021-02-23"Die sogenaamde merk van die bees is nie so verregaande as wat ons dit sou wou afmaak nie. Dit is dalk nie die yslike 666 op jou voorkop getatoeëer nie. Dalk die selfoon in jou hand?"
Lesersindruk: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck
2021-02-10"Die tafel is keurig gedek met eksotiese, bekende en volksvreemde en vars nuwe smake. Ek beveel dit nie aan vir lesers met ’n 'fyngevoelige konstitusie' nie. Vir die res: Bon appétit!"
