My eerste Afrika-avontuur deur Riaan Manser vir lesers drie of 300, ’n lesersindruk
2022-11-28"Skaf hierdie boek vol lewe, waarhede en lag-tot-jou-maag-pyn-oomblikke aan. Dit sal ’n wenner in enige kerskous wees."
’n Eerlike en heerlike reis: Hoerkind deur Herman Lategan
2022-11-02"Die lewe se harde hande het Herman toegerus met ervarings en emosies wat in sy talent as skrywer baie sterk na vore kom. Herman het sy liefde vir woorde en taal by die voete van meesters geleer, en dit is vandag die voorreg van elke leser om hierdie kunstenaar se werk te kan beleef op ’n vlak waar min mense presteer."
Is my waarheid dié waarheid? ’n Lesersindruk van Toe als groen was
2022-09-06"An-Mari do Carmo, baie dankie vir hierdie boek. Ek vermoed ek het meer emosies beleef terwyl ek Toe als groen was gelees het, as wat ek dalk in my hele lewe moes konfronteer. Ek meet ’n boek aan die tipe vrae wat dit oor my eie sienings ontketen. Gaan dit van my ’n beter weergawe van myself maak? Beslis!"
Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster
2022-04-12"Jaloesie is een van die eerste merkbare kenmerke van ’n narsis. Meng dit met beheer, ongegronde beskuldigings, verwyte, minagting, onredelike vereistes en woedebuie alles saam in ’n whiskeyglas met drie blokkies ys, dan het jy die volmaakte resep vir ’n gewaarborgde aanslag."
Openbarend: 1 Recce, volume 3 deur Alexander Strachan, ’n leserindruk
2022-03-23"Die moeilikheid met wysheid is dat ’n mens nie weet dat jy nie weet nie. Ek het my mond vol gehad oor die bosoorlog, net om nou met ’n bloedbek te bieg dat ek honderd en een persent boggherol daarvan geweet het nie."
Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen, ’n lesersindruk
2022-03-07"Gaan ek my kind weggooi of wegjaag as hy of sy gay is? Gaan ek deel wees van die probleem, of die oplossing?"
’n Skeppie Kleur en karamel vir jou vrugteslaai
2022-02-22"Die waarheid is, ons voorgeslagte het vir ons gelieg! Om gay te wees, is so oud soos die mensdom self. Dit is maar net een aspek van menswees. As ek nie gay is nie, gee dit my geen paspoort om gay mense te veroordeel nie."
Ina Bonnette, hoop en geloof in ’n beter môre
2022-01-18"Haar besluit om nie as die slagoffer van die Modimolle Monster bekend te staan nie, is een van haar merkwaardige wilsbesluite."
Huiskos deur Herman Lensing hoort in elke kombuis
2022-01-10"Ek het ’n foutlose melktert uit hierdie prentjiemooi boek gemaak. Met die klem op 'foutloos'! Een, twee, drie, en almal kon weglê. Ek kan nie onthou of ek al ooit ’n resep die eerste keer suksesvol gemaak het nie."
Uiters aansteeklik: In die tyd van die gif deur Dana Snyman
2022-01-04"Net soos hierdie nuwe Omikron-variant is liefde uiters aansteeklik. Sal dit nie fantasties wees om met ’n liefdespandemie besmet te word nie? Dit begin by my en jou. Waarvoor wag ons?"
Karnivoor of veganis? Hier word vir jou ’n vuur aan die brand gesteek.
2021-11-29"Vis, vleis, hoender, blomkool en sjokolade – Mynie speel met vuur steek grense aan die brand en kry onwaarskynlike persoonlikhede, kulture en mense van alle kleure en voorkeure bymekaar."
Soldaat deur Reynardt Hugo, ’n lesersindruk
2021-09-20"As jy blaamvry is, tel maar op jou klippe, maar as jy besef ons maak almal gruwelike foute, lees gerus Soldaat."
Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, ’n lesersindruk
2021-07-19"Dit lees soos ’n krimmie, maar die foto’s ruk jou terug na die realiteit."
Fractal: A tale of three interventions deur Helmut Meijer, ’n lesersindruk
2021-06-01"Vryheid is suksesvol net indien die verantwoordelikheid daarvan gehandhaaf word. Hoe en deur middel waarvan hierdie lewensriglyne verkry word, is onbeperk en vry. Antieke Hebreeus het vir Helmut hierdie waarheid oopgebreek."
Dinge van ’n hond deur SP Benjamin, ’n lesersindruk
2021-05-04"Dinge van ’n hond het ook nie ’n regte tyd om gelees te word nie. Dit is ’n vuishou wat lankal wag om te tref."
