Pasgelaai
PEN Afrikaans: Die misdaadskrywer, die stopteken en hoe om mense se vakansies te ruïneer
2020-06-05In hierdie aflewering van PEN Afrikaans se artikelreeks "Die wêreld van die skrywer" vertel bekroonde spanningskrywer Irma Venter meer oor die rol van navorsing en aktuele kwessies in haar spanningsverhale. Hoe pak sy daardie deel van die skryfproses aan en hoe gaan sy te werk om navorsing met die storielyn te integreer?
"Hoë" boekpryse? Dís waarvoor lesers betaal
2020-06-05"Maar is boeke hier te lande werklik duur? Of moet uitgewers versigtig meet en pas om die begroting te laat klop en boeke winsgewend te produseer?"
"Ek is eintlik net ’n nerd" – ’n onderhoud met Nina Swart
2020-06-05"Ek onthou hoe dit was om gementor te word deur ervare mense in die bedryf, en nou vra mense vir my vrae asof ek ’n mentor kan wees. Bwaaa! Ek klink soos ’n ou tannie wat verwonderd is oor die feit dat ek nou ’n ou tannie is."
Nou in die verlede: ’n Viering van die menslike gees oor swaarkry – Vic Clapham en die Comrades-marathon
2020-06-05"Die Comrades-marathon van 2020 is gekanselleer. Vir die eerste keer sedert die Tweede Wêreldoorlog is hierdie moordende ultramarathon tussen Durban en Pietermaritzburg, die oudste en waarskynlik een van die moeilikste ultramarathons ter wêreld, afgelas."
Persverklaring: Koronahumor span die kroon
2020-06-05Wen! Met nuutskeppings soos "koeshoes", "grendelgriep" en "kwarantynwyn" asook die snaakse Afrikaanse meme en grappies wat soos ’n virus op sosiale media versprei, is dit duidelik dat daar geen tekort aan kreatiwiteit in hierdie tyd is nie. Daarom word almal uitgenooi om, as deel van die ATM se 45-jarige vieringe, hul penne te ontperk en iets snaaks, absurds of ironies op te tower.
NP Van Wyk Louw-lesing vanjaar op LitNet aangebied
2020-06-04Die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en LitNet, nooi u vriendelik uit na die jaarlikse NP Van Wyk Louw-gedenklesing. Die lesing word vanjaar as ’n webinaar aangebied op die herdenking van Van Wyk Louw se 50ste sterfdatum, Donderdag 18 Junie 2020.
Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen
2020-06-04"Ons gaan na jou verlang, ou Jiena. Jou spore lê ons wêreld vol."
Elders gesien: Danie Marais onthou vir Jeanne Goosen
2020-06-04"Jeanne Goosen hét styl: die manier waarop sy haar meer as sewe dekades en haar plooie dra soos ’n sangoma ’n Pep Stores-kombers wat sy enige tyd kan afgooi; die manier waarop sy in die restaurant The Long Table inslof asof niks gemaak van geld en aansit haar kan beïndruk nie; die manier wat sy haar sigaret aansteek en ’n dubbel-whisky vir ontbyt bestel ..."
Elders gesien: "Tjorts Jeanne, was ons maar almal soos jy"
2020-06-04"Geen ander skrywer kan haar plek inneem nie. Sy was waaragtig the last of the Mohicans."
Pasverskyn: Bloedfamilie deur Elsa Hamersma
2020-06-04Daar word twee moorde in een week in die Brink-familie gepleeg. Die moordenaar laat ’n boodskap by die eerste moord wat die vinger na die familie wys. Wie is dit en waarom moor hy of sy?
Jou grendeltyd: COVID-19-grendeltydlesse
2020-06-04"Met nóg ’n vuil beker is daar nou net een oplossing en dit is om die hoop vuil skottelgoed trompop te loop. Met ’n stadige huppel in my stappie dans ek tussen die twee opwasbakke, beide nou gevul met vuil skottelgoed, asof ek dit elke dag doen."
Press release: 2020 Commonwealth Short Story Prize regional winners announced
2020-06-04Judges praise winning stories "that are striking for their lateral leaps, their use of language, voice and subversion – and their sheer courage".
Press release: The Baxter's Zabalaza Theatre Festival is calling for play script applications for the 2021 season
2020-06-04The Zabalaza team has come up with a new and exciting model for applications with the introduction of a Script Writing Programme, which came about in response to the global COVID-19 pandemic and its effects.
Omgewingsopvoeding – ’n kwessie van hoe vroeër, hoe beter
2020-06-04"Omgewingsopvoeding behels onderrig vir aksie/optrede. Dit is juis die einddoel van OO: om ingeligte, verantwoordelike wêreldburgers van huidige en toekomstige generasies te maak en hulle uit te stuur om ’n verskil te gaan maak."
Elders gesien: Die getroue bloekomboom
2020-06-04"Hierdie ou, ou bome wat al oor die 100 jaar oud is, het al so baie gesien, so baie gevoel, en deur die eeue heen staan hulle wag en kyk ver oor die vlaktes."
Elders gesien: "Die woede is heilig"
2020-06-04"Die knie van die geweldenaar op die strot maak dood, die kruis spil kosbare bloed, maar die boodskap van reg en versoening word nie gestuit nie."
Luister sommer vandag! NB-Uitgewers en Centurion Hospice bied aanlyn boekvoorlesings vir kinders aan
2020-06-04Die boekvoorlesings gaan op ’n kreatiewe, opvoedkundige en vermaaklike manier aangebied word. Elke boekvoorlesing gaan ook van ’n aktiwiteit vergesel word. Die voorlesings gaan om die beurt in Engels en Afrikaans gedoen word.
Wat Amerika oor George Floyd se dood by Suid-Afrika kan leer
2020-06-04"Plaaslik – anders as met die George Floyd-situasie – was die fokus ook nie op die velkleur van die beweerde oortreders nie; en dáárin is nóg ’n belangrike onderskeid te tref."
