Pasgelaai

ekstasis-kortfilm vertel queerliefdesverhaal van vroue

Marli van Eeden, Kanya Viljoen, Emilie Badenhorst Onderhoude 2020-09-16

"Ons dink dit is wonderlik dat queerverteenwoordiging daagliks al hoe meer te sien is en dat dit al hoe minder van ’n taboe onderwerp in die samelewing word. Dit gesê, voel dit asof daar nog baie werk rondom queerverteenwoordiging gedoen moet word, veral as dit by vrouens en non-binary liggame kom."

Marlize Hobbs (1972–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-09-16

"Ek glo nie mens moet mors met woorde nie; as iets gesê is, het jy bestaansreg daaraan gegee en dit kan maak of breek."

ATKV-Woordveertjies 2020: Finaliste bekend

LitNet ATKV-Portaal 2020-09-15

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 19–23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Berdéhan Brand Menings 2020-09-15

"Heeltemal stupid is ek darem nou ook nie. As voormalige teologie-student en gekwalifiseerde traumatoloog en berader het ek darem so ’n bietjie kennis gedra van God se karaktereienskappe en besef dat die moer in die kerkdeur van die geslote gemeenskap een of ander tyd sou strip. En dit het."

Huldeblyk in beeld: Die tannies van Bonteheuwel

Izak de Vries In memoriam 2020-09-15

Die twee kosmaaktannies van Bonteheuwel, Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker, is kort ná mekaar oorlede. Izak de Vries bring hulde met van sy foto’s.

kykNET Silwerskermfees 2020: Van Parow tot Parowfest, ’n onderhoud

Maryke Roberts, Jack Parow kykNET Portaal 2020-09-15

"Nee, ek dink nie ek is cooler as ander mense nie. Ek is wel anders as ander mense. En maybe bietjie rowwer."

Suiker: godin of pes?

Elsabé Brits Rubrieke 2020-09-15

"Is suiker volgens die wetenskaplike beskrywing so verslawend dat daar soveel neurologiese veranderings in die brein is dat jy middelafhanklik raak soos met ’n dwelm en mediese hulp nodig het om op te hou om dit te gebruik?"

Elders gesien: Hoekom duld ons dit?

Wannie Carstens Elders gesien 2020-09-15

"Daar is duisende mense wie se voertuie se lisensies hernu moet word omdat die agterstand so opgebou het, maar die munisipaliteit oordeel dat dit nie ’n krisis is nie." 

Dagbreekkruik

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-09-15

"die son breek die dag oop
ek skulp die skoonheid teer"

Skoon wasgoed: Is ons almal Zimbabwiërs?

Frederik de Jager Rubrieke 2020-09-15

"We are all Zimbabweans now is die verhaal van ’n Amerikaanse aktivis wat hom vir die opvoeding en ander belange van die werkersklas in Zimbabwe beywer. Weldra begin hy egter ontgogel raak met die vergrype van die vroeër gevierde bevryders. Die verrotting wat uitkring totdat Robert Mugabe se gulhartige uitroep aan die begin van sy bewind oplaas beteken: Hierdie korrupsie het ons almal betrek."

Bring vi my die lente

Christo Meyer Poësie 2020-09-15

"En as djy op ’n dag ’n drai kô maak 
Doen tog vi my ’n favour 
(Want ek hettie krag vi nóg drama nie) 
Los groot asseblief die winter daa 
En bring vi my die lente saam"

Watergraf

Amanda Ahave De Meillon Poësie 2020-09-15

"eensaam alleen gooi sy haar hande na bo 
in die fynsproeitrane 
van die oseaan ..."

Wiskunde met LitNet: Parallellogramme vir graad 10 (Deel 1)

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-09-15

In hierdie video verduidelik Lee-Ann West die eienskappe van die parallellogram vir graad 10-leerders.

Nuwe boeke van LAPA | New books from LAPA

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-09-14

LAPA stel nuwe boeke bekend. | LAPA announces new books.

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse

Willie Burger, Hein Willemse LitNetKanaal op YouTube 2020-09-14

In hierdie gesprek praat Willie Burger met Hein Willemse  oor die afsterwe van Achmat Dangor, oor die land se geskiedenis en oor swart Afrikaanse skrywers.

Persvrystelling: Voorgeskrewe boeke moet ’n beter weerspieëling van leerders in die klaskamer wees

LitNet Skole 2020-09-14

Onderwysers! Verdien SASE-punte deur in te skakel op hierdie webinaar. Baie leerders voel voorgeskrewe boeke moet ’n beter weerspieëling van hulself in die klaskamer wees. Kom luister na raad wat die kundiges bied.

Seen elsewhere: "The upside of lockdown"

Sonia Cabano Elders gesien 2020-09-14

"Well, the upside of a long and very traumatic period of lockdown, extreme isolation and separation for all of us is that my children have both finally returned home, have learned to cook and clean properly after themselves, and have not only learned to shop sensibly for good, proper ingredients, but know what to do with them."

Maankompas

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-09-14

"in skemerlig se swart agaat
splinterster ver-
gesigte
wat struikel
en verskiet"

South Africa at a tipping point – a bad-case scenario?

André Duvenhage Academic research 2020-09-14

"The conclusion of the explorative study is that the political tipping point has already been reached and that we are faced with a bad-case scenario. Indeed, evidence indicates that a bad-case scenario is the most probable. It has far-reaching implications for our future over the short term as well as the long term."

Suid-Afrika by ’n kantelpunt – ’n slegte-saak-scenario? 

André Duvenhage LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-09-14

"Selfs met leierskap wat hervormingsgesind is, is die kragte te groot en omvangryk om te stabiliseer. Die stelsel is so sensitief gebalanseer dat selfs kleiner kragte of snellers die groter orde fundamenteel kan verander en binne die verband van chaotiese stelsels ’n bykans 'skoenlapper-effek' kan veroorsaak."

Top