Pasgelaai

Neville Alexander-prestige-eerbewyse: Oproep om benoemings

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-08-28

As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste vieringe, nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die vierde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R20 000 elk.

Pasverskyn: Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-08-28

Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?

Every day I learnt new words

Henali Kuit New writing 2020-08-27

"I buried my secrets in the ground
getting dirtier"

Somebody else

Anthony Stockwell New writing 2020-08-27

"When we met, I was someone, we both never knew"

tranedal

Johann van der Walt Poësie 2020-08-27

"plaasgrond was hier met vreemde voet betree
onder flonkerende sterre speel dit af
sondes van die vaders word skunnig verspil
naby god se stilte"

You are never to kill a snake

Henali Kuit New writing 2020-08-27

"Retreat, slowly, without turning around,
over the field, past the dam, past the baby cow crying in its pen"

Vir Eleanor Baker het dit oor menslike verhoudinge gegaan – ’n onderhoud met Marian Human-Nel

Cliffordene Norton, Marian Human-Nel Onderhoude 2020-08-27

"Vir haar het dit oor menslike verhoudinge gegaan en haar werklikheid is in ’n groot mate bepaal deur haar man se werk as diplomaat. Sy self was, soos baie (selfs werkende) vroue, verbind tot haar posisie in die huwelik en die patriargale verwagtinge wat (vandag waarskynlik steeds) as vanselfsprekend aanvaar is (of moontlik steeds word)."

Eva, ek hou van jou!    

Johanette Pretorius Poësie 2020-08-27

"Waaghalsig – dís hoe ek van Evas hou
want waar vrouevoete waag
word branders en woestyne
horisonne sonder einde"

Elders gesien: Dirk Mudge (1928–2020)

Nicol Stassen Elders gesien 2020-08-27

"Dirk Mudge (1928–2020), een van die mees merkwaardige mense wat ek in my lewe ontmoet het, is vanoggend (26/08/2020) op 92-jarige ouderdom oorlede."

Invalsblad: Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-27

Die skrywer Elsa Joubert is op Sondag 14 Junie 2020 oorlede. Haar herdenkingsgeleentheid is op Saterdag 4 Julie 2020 aanlyn aangebied. LitNet publiseer hiermee sommige van die huldeblyke hier gelewer, wat elk uit eie reg ’n soort tydsdokument is. Die indeks is nou bygewerk met nog verdere bydraes.

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Hein Willemse se bydrae

Hein Willemse Boeke en skrywers 2020-08-27

"Dit was ’n voorreg om Elsa te ken, en ons sal nog vir jare oor haar intellektuele bydrae tot die letterkunde in Suid-Afrika en veral in Afrikaans praat."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Henriëtte Latsky se bydrae

Henriëtte Latsky Boeke en skrywers 2020-08-27

"Vaarwel liewe Ma – ek hoop die nuwe avontuur oortref al Ma se verwagtinge."

Jeremeo Le Cordeur gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020

Menán van Heerden, Jeremeo Le Cordeur Skrywersonderhoude 2020-08-27

"Ek het die huis met skrywers van kleur gedeel en dit het ruimte gebied vir ingewikkelde gesprekke en die deel van verskeie perspektiewe. Die konfrontasie van perspektiewe was uitdagend, maar wel ’n uiters lonende prosedure."

Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid: Ena Jansen se bydrae

Ena Jansen Boeke en skrywers 2020-08-27

"Sy het die gawe gehad om ’n 'plain tale', om alledaagse werklikhede, dwingend te vertel; om swaarkry en onreg, pretensie en harteloosheid, angs en liefde aan haar lesers voor te hou."

Reader impression: Prisoner 913 by Riaan de Villiers and Jan-Ad Stemmet

David Willers Books and writers 2020-08-27

"Loose talk, especially pillow talk, can be dangerous. In the arms of a lover, Nelson Mandela’s wife, Winnie, whispers that Nelson will be visiting Durban."

Net wit gesiggies oppie poster

Veronique Jephtas Menings 2020-08-27

"Representation is belangerik. Om te voel asof jy hoort is belangerik. Om te voel jy wôd gehoo en ve’staan is belangerik."

Graad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-08-27

Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle af te trek? Hier is gratis hulp!

Skoon wasgoed-rubriek: ’n Ster word gebore

Frederik de Jager Rubrieke 2020-08-27

"Dit was duidelik hier was iets buitengewoons aan die gang. Die titel was Griet skryf ’n sprokie. Dit was 1992."

Mentor Rachelle Greeff sien uit na LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

Melt Myburgh, Rachelle Greeff Slypskole 2020-08-27

"Skryf is skryf is skryf, het Deon Meyer vroeër vanjaar vir studente gesê. Dit moet helder, opwindend, energiek, interessant en prikkelend wees, want jy wil jou leser verlei om enduit te lees. En dit geld vir fiksie en niefiksie."

Persverklaring: inskrywings sluit vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-27

Die inskrywings vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het pas gesluit en NB-Uitgewers kondig met trots aan dat ’n rekord aantal inskrywings ontvang is. Altesaam 95 inskrywings is ontvang, teenoor die 90 inskrywings van 2018.

Top