Pasgelaai

Press release: An Eastern Cape metro receives a UNESCO City of Literature status

LitNet Books and writers 2023-11-01

It is hoped that the City of Literature will not only provide a profile and bring benefits to Buffalo City Metro, but also to Amazwi as a national museum of literature based in the province, as well as libraries, universities, bookshops, other literary activities in the province, independent publishers and many authors at large.

Persverklaring: Dis tyd vir die Klerksdorp Boekefees

LitNet Feeste 2023-11-01

Die fees skop op ’n hoë noot af op Vrydagaand 3 November met Dana Snyman wat van sy reisstories met Klerksdorpers kom deel.

Pedagogical interpreting as an interactive task for Afrikaans second-language acquisition (part 2)

Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff Academic research 2023-10-31

"This article is the second of two articles reporting on a study from the first author’s master’s thesis in Translation entitled '’n Ondersoek na pedagogiese tolking vir Afrikaanstweedetaalverwerwing: ’n Gevallestudie met US-studente' (Van der Merwe 2022). In the first article pedagogical interpreting as a teaching technique is discussed, while the second article elaborates on pedagogical interpreting as an interactive task."

Pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak vir Afrikaanstweedetaalverwerwing (deel 2)

Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-10-31

"Hierdie artikel is die tweede van twee artikels wat verslag doen van ’n studie uit die eerste outeur se meestersverhandeling in Vertaling. In die eerste artikel word pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek bespreek terwyl die tweede artikel oor pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak handel."

Pedagogical interpreting as a teaching technique for Afrikaans second-language acquisition (part 1)

Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff Academic research 2023-10-31

"This article is the first of two articles reporting on a study from the first author’s master’s thesis in translation entitled '’n Ondersoek na pedagogiese tolking vir Afrikaanstweedetaalverwerwing: ’n Gevallestudie met US-studente' (Van der Merwe 2022). In the first article, pedagogical interpreting as a teaching technique is discussed, while the second article elaborates on pedagogical interpreting as an interactive task."

Pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek vir Afrikaanstweedetaalverwerwing (deel 1)

Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-10-31

"Hierdie artikel is die eerste van twee artikels wat verslag doen van ’n studie uit die eerste outeur se meestersverhandeling in Vertaling. In die eerste artikel word pedagogiese tolking as ’n taalonderrigtegniek bespreek terwyl die tweede artikel oor pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak uitbrei."

An investigation into liaison interpreting as a communicative technique for second language acquisition

Kanja van der Merwe Academic research 2023-10-31

"The growing field of language acquisition has seen numerous teaching approaches, among which translation has also surfaced as a teaching technique. However, translation as a skill – one of the biggest tasks in learning additional languages – is neglected as a teaching technique (Ismatullayeva 2022)."

’n Ondersoek na skakeltolking as ’n kommunikatiewe tegniek vir tweedetaalverwerwing

Kanja van der Merwe LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-10-31

"Skakeltolking is ’n informele, interaktiewe vorm van tolking wat plaasvind wanneer twee of meer gespreksgenote nie ’n gemene taal deel nie en tolkdienste verg om die kommunikasiegaping te oorbrug (Perez 2016)."

artwords – "Text creates movement in stillness": A conversation between Kadie Salmon and Klara du Plessis

Kadie Salmon, Klara du Plessis artwords 2023-10-31

"Incipit. Scree. Explicit. was first exhibited at Artexte, the archive, research centre and residency programme already mentioned. It’s nice to think that it’s moved into a gallery space now, as part of the artwords exhibition at Glen Carlou – from a textual to a visual context."

Coffee Junction Café in Montana, Pretoria: uitnodiging na Gebeente-boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2023-10-31

Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Gebeente op Woensdag 1 November 2023 om 18:30 vir 19:00. Hier is die besonderhede.

artwords – Text as sound: A zigzag of theory and practice

Klara du Plessis artwords 2023-10-31

In the recording studio, text transforms into sound, and poetry is reshaped as voice. Klara du Plessis reflects on both the theoretical foundation and the making of a sound and video installation, Incipit. Scree. Explicit., produced with Kadie Salmon and on display at artwords (Gallery @ Glen Carlou).

Boekeplek in Garsfontein, Pretoria: uitnodiging na Gebeente-boekbekendstelling

LitNet Jonathan Ball-portaal 2023-10-31

Jy word hartlik uitgenooi na die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Gebeente op Donderdag 2 November 2023 om 11:00. Hier is die besonderhede.

Die nuwe TV-reeks Straat is ’n verrassing

Réney Warrington TV 2023-10-31

"Ná net een episode is ek nuuskierig om hierdie unieke karakters beter te leer ken. Niemand is wie hulle voorgee nie. Elke speler is perfek vir die rol gekies."

Why we’re letting the ANC destroy South Africa (and how we can stop)

Siya Khumalo Opinion 2023-10-30

"After all, what’s more convenient than blaming the ANC for the continuation of apartheid’s legacy? What’s easier than making the problem internalised black inferiority, black-against-black malgovernance, with zero reference to white supremacy?"

Wanneer die onderdruktes die onderdrukker word

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-10-30

"Oorlog word verstaan as ’n geveg tussen twee nasies. Wat nou gebeur, is dat een nasie se weermag teen die burgerlike bevolking binne die grense van hul eie land veg. Onthou Distrik Ses? Presies dieselfde gebeur nou al jare in Israel."

Graad 4: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-10-30

Is jy in graad 4 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel van Lee-Ann Langeveldt om jou somme te oefen, onder andere met ’n woordsom van ’n graad 4-leerder wat inkopies moet gaan doen. Vier hierdie feesseisoen fees nie net omdat jy goeie winskopies by die plaaslike mark raakloop nie, maar ook weens jou goeie punte!

Persverklaring: Oproep om nominasies vir die SA Akademiepryse 2024

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-10-30

Die SA Akademie wag nominasies in vir die Akademiepryse wat in 2024 vir toekenning oorweeg word.

Graad 6: NW-voorbereidingstoets en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-10-30

Is jy in graad 6 en droom jy oor hoe die maan tydens jou vakansie op die see sal skyn? As jy met hierdie gratis NW-vraestel van JC van Tonder vir jou eksamen voorberei, sal jy sien dat dit nie regtig is wat met die maan gebeur nie. Leer hier wat regtig gebeur, gaan skryf die eksamen – en kort voor lank sien jy blink rapportpunte én daardie helder weerkaatsing op die water.

Elders gesien: Hou oud is Afrikaans?

Hans du Plessis Elders gesien 2023-10-30

"Hoe oud is Afrikaans? Nee, ek weet nie. Niemand weet nie, want ’n taal het nie ’n geboortedatum soos ’n mens nie. ’n Mens vier jou verjaarsdag op die dag en datum waarop jy gebore is, maar die geskiedenis van die betrokke mens gaan veel verder terug as sy of haar geboortedatum. Hy of sy is onder andere deel van ’n hele familiegeskiedenis."

Vader Nolan

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2023-10-30

"’n Mens kan jou te maklik aanmatig om voor te gee dat jy weet wat die Opperwese nou eintlik wil, solank as wat Sy wil dieselfde is as wat jy wil. Al is jou naam vader Nolan of al is jy ’n aartsbiskop."

Top