Pasgelaai
Die bevordering van loopbaanaanpassing en welstand vanuit ’n moderne bedryfsielkundige perspektief
2023-11-07"Bedryfsielkundiges moet oor die insig en vaardighede beskik om ’n kliënt se loopbaanuitdagings, wat deur globalisering en tegnologiese veranderinge beïnvloed word, te bestuur."
Persverklaring: Ervaar Handel se Messias soos nog nooit vantevore
2023-11-07Die uitvoering van hierdie geliefde oratorium word deur die Mzansi Nasionale Filharmoniese Orkes, die KKNK en Klein Karoo Klassique ondersteun, en is op Vrydag 8 Desember om 18:00 by die Burgersentrum op Oudtshoorn te sien.
Persverklaring en uitnodiging: Mutton hour by Kaapstad Toneelhuis op 9 en 10 November 2023
2023-11-07Mutton Hour bestaan uit kort sketse rondom lewensbelangrike sake: die liefde, verlies, krokodille en katte. Combining humour, musical interludes and kamishibai (Japanese illustrated storytelling) this show is for anyone who might need a whimsical re-introduction to the world of theatre.
Pelgrimspsalms: Opskud, die pad is steil en ver
2023-11-07"In ons dag dui Meseg en Kedar op chaos, wanhoop, kommer, waansin, magteloosheid en korrupsie. ... Op 7 Oktober 2023 het die Palestynse Hamas ’n lewensvernietigende aanval op Israel geloods (Netwerk24)."
Hamas: terroriste of vryheidsvegters?
2023-11-07"Dieselfde Mandela wat as terroris veroordeel was, wie se naam nie eens genoem mog word in Suid-Afrika nie, het die Nobelprys vir vrede ontvang."
The wonderful corniness of the Springboks: South African softness at its best
2023-11-06"Like South African hardegatheid South African softness also maybe has a particular cultural significance."
Openbarend: ’n resensie van Minder as water deur Morné Malan
2023-11-06"Die denkbeeldige Noord-Kaapse dorpie Bitterwater moet ontruim word om plek te maak vir ’n groot dam, en dis konstabel Cheslin Fielies, verbonde aan die Viooldrif-grenspos, se werk om seker te maak dat die inwoners betyds verwyder word."
’n Lesersindruk van Deur die tonnel van twyfel, Koos Kombuis se jongste boek
2023-11-06"Die boek se titel verraai ’n tweërlei opset: Dit is eerstens ’n vertelling oor Koos se eie lewe en oor hoe hy sy twyfel oorkom het (Deur die tonnel), maar deur sy vertelling probeer hy ook ’n gesprek oor waardes aanwakker (op soek na waardes)."
Uitnodiging: Bywoning van Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe
2023-11-06Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) bied op 23–24 November 2023 die vierde Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe aan. Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi om die simposium by te woon – in persoon of aanlyn.
Karin Schimke’s gap year: an interview
2023-11-03"Travel has always felt beyond my means, but I’m a freelance writer, editor and translator, so in theory I could live and work anywhere I want. The notion took hold, in spite of all the reasons why it should be impossible, and I pursued ways of living a less structured, planned and predictable life for a few months."
Persverklaring: Kyk na Kirky van Kirkwood se "Song vir Ma"
2023-11-03Die skryf van die nuwe liedjie "Song vir Ma" is geïnspireer deur ’n gesprek om ’n laatnagvuurtjie in Patensie.
Persverklaring: Ryger en Brood doen ’n roadshow
2023-11-03RR Ryger en Frikkie Brood is op pad Wes-Kaap toe. As julle in die omtes van Somerset-Wes, Stellenbosch of Swellendam is, neem kennis!
Die krag van een
2023-11-02"As sodanig het Rassie Erasmus hom as die hedendaagse draer van Danie Craven se onsterflike titel gevestig. Hy is Suid-Afrika se nuwe Meneer Rugby. Onder hom het ons hemel en aarde versit … Wat alles op een enkele slotsom uitloop: Ons is nou één. Die hoop is om verder hierop te bou."
Highway to hell
2023-11-02"Hy gee my ’n suit,
maar ek is nie by dit nie.
Ek gat somme in my sweetpak."
Universiteit
2023-11-02"terwyl ons agter blink glas
gierig ons hande opsteek
want ons
(die uitverkorenes)
ons ken die antwoorde"
Die geheime klippieklub deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk
2023-11-02"Laag op laag, elke een op sy eie met unieke eienskappe, maar as geheel vorm dit ’n perfekte balans. My oerwonde wat heelgemaak word daardeur, vind weerklank uit die gevoel van Die geheime klippieklub."
Pasverskyn: Lees en kyk met begrip – Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal saamgestel deur Marnel Agenbag
2023-11-02Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel sluit artikels asook visuele tekste soos advertensies, strokiesprente en opsommings met vrae in om leesbegrip te oefen. Dit is KABV-gerig.
Die wêreld van Sagie | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-02In hierdie lesing by die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 praat Jan van Tonder oor die wêreld van Sagie en hy vertel hoe hy Sagie "ontmoet" het.
