Pasgelaai
Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal
2023-10-26Is jy in graad 6 en wonder jy of daar lewe op ander planete is? In hierdie oefenvraestel van Rita Engelbrecht gaan jy daardie vraag moet kan beantwoord. Die vraestel gaan jou kennis toets, en sommer vuurwerke met betrekking tot jou punte bewerkstellig. Begin nou al voorberei vir jou eksamen en wees hierdie kwartaal ’n ster!
Maak Staphorst hom skuldig aan ’n mate van die jolige jargoneske?
2023-10-26"Ek weet julle gaan nou almal dadelik die artikel lees, so ek gaan julle nie belas met my interpretasie of gebrek daaraan nie. Ek gaan dit net vir julle makliker maak met die opmerking dat niks in die wêreld der lettere verander het nie."
’n Repliek op Luan Staphorst se mistastings oor Samespraak
2023-10-26"Luan Staphorst maak ’n denkfout deur die oorvleueling van kollegas as ’n bewys van oorvleueling in ideologie te beskou."
Pasverskyn: Leo deur Deon Meyer
2023-10-26Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp.
Persverklaring: Jong dramaturge steel die kollig by New Voices in Kaapstad
2023-10-26New Voices, die jaarlikse samewerkingsprojek tussen Suidoosterfees (SOF) en Artscape, is nou te sien by Artcape se Arena in Kaapstad.
Rusland se pogings om demokrasie in Afrika te ondermyn
2023-10-26"Die handhawing en toepassing van demokrasie in verskeie Afrikalande is aan die afneem. Dit is verder opmerklik dat eksterne akteurs alle middele tot hulle beskikking aanwend om die lande te verswak. Rusland staan uit in dié verband en poog reeds vir die afgelope twee dekades om demokrasie in Afrika te ondermyn."
Die NG Kerk en die toekoms
2023-10-26Jan Lubbe is pas aangewys as die nuwe moderator van die NG Kerk. Freek Robinson vra hom uit oor lidmaatgetalle, erediensbywoning, selfdegeslaghuwelike, verhoudings met ander kerke en die NG Kerk se volgehoue bydraes tot noodleniging in ons land.
Persverklaring: Eerste Teksmark vir Johannesburg in November
2023-10-26Teksmark Joburg is ’n KKNK-projek, moontlik gemaak deur NATi, ondersteun deur die Foxwood-teater, ATKV en Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Feesteforum.
Suksesse, uitdagings en beproewinge in die Suid-Afrikaanse landbou | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-25"Suid-Afrika se landbousektor is grootliks uitvoergerig. In kwartaal een van 2023 het Suid-Afrika se totale uitvoer van landbouprodukte $2,8 miljard bedra, 4,0% hoër as die $2,7 miljard in kwartaal vier van 2022."
Triumphs, trials and tribulations of South African agriculture | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-25"South Africa’s agricultural sector is largely export-orientated. In quarter one of 2023, South Africa’s total agricultural product exports amounted to US$2,8 billion, up by 4,0% from US$2,7 billion in quarter four of 2022."
Stefaans Coetzee in gesprek met Marie Lotz
2023-10-25"Ek dink dit sal my kreatiwiteit inkort as ek moet sit en nadink of ʼn toneel gaan werk as dit verfilm word. ʼn Mens moet dit oorlaat aan die draaiboekskrywer en filmmaker."
LitNet | STAND: Teaterresensie van Tsekmate (weergawe 1)
2023-10-25"Op papie’ issi storie van ses gevangenes intriguing, die typa storie wat jy sal dink isse drama type. Ongelukkig, issie vehaal nie so eenvoudig’ie – die question van vryheid, die notions van wat normaal is, die strategy van survival, alles is inni microcosm vanni tronk geplace." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Ontelbare 48 (weergawe 1)
2023-10-25"In ’n tyd waarin die relevansie van teater soms vraagtekens trek, bied Die ontelbare ’n verfrissende alternatief." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Boesak (weergawe 1)
2023-10-25"Dit staan kunstenaars vry om die kritiek te gebruik om hul werk te verbeter, maar om tweespraak te maak, wil ek sê dit is húl plig teenoor die teaterganger om sonder sentimentaliteit – soos die resensent ook maar moet doen – te gaan besin en juis dit te doen." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Teaterresensie van The promise (weergawe 1)
2023-10-25"Salome se swye word byna die hardste stem op die verhoog. In haar alomteenwoordigheid lê die konstante herinnering van gebroke beloftes." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
LitNet | STAND: Theatre review of Around the fire (version 1)
2023-10-25"The church scene in Around the fire takes the issue of femicide and displays comically to the audience how South Africans have become desensitised to femicide." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Theatre review of Droomkraan-kronieke (version 1)
2023-10-25"The use of puppetry introduces an ancient elemental magic that captures the folklore and imbedded oral storytelling of its Karoo people." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Theatre review of Ijoloba: The prophecy (version 1)
2023-10-25"This immersive theatre experience was nothing short of extraordinary, paying meticulous attention to detail while honouring the authenticity of South African stories. It was an experience that transcended conventional theatre, immersing us in the world of amaDongwe." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Theatre review of Monsters (version 1)
2023-10-25"The core of Monster lies in its narrative structure, a mosaic of tragedy, complicity and moral ambiguity. The clever integration of all parts within the theatre space and the unconventional approach to storytelling set Monsters apart from the other productions at the Woordfees that deal with violence and tragedy."| This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 1)
2023-10-25"Herman noem sy seer en verwerping wat hy as kind ervaar het sy 'oerwond'. ’n Oerwond waarmee hy net nie vrede kan maak nie en wat oor sy skouers bly hang soos ’n swart jas." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
