Pasgelaai
Wat behels ’n lewenslange vonnis? ’n Uiteensetting van die paroolproses in Suid-Afrika, asook moontlike remedies vir misdaadslagoffers wat by dié proses uitgesluit word
2023-10-27"In die Waluś-saak het die oortreder al vir meer as ’n dekade lank die hofstryd gevoer om die minister se weiering om hom op parool uit te laat, tersyde te stel. Die Konstitusionele Hof het dus nie die saak terug verwys na die minister om Waluś se paroolaansoek opnuut te oorweeg nie, maar bloot die bevel gemaak dat parool toegestaan word."
Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2023-10-27Is jy in graad 7 en wonder jy oor die data wat jy kan gebruik om te bepaal watter rugbyspan hierdie naweek die Wêreldbeker kan wen? Hier is wenke vir wenners: Laai hierdie gratis vraestel van Lee-Ann Langeveldt af en oefen jou datahanteringsomme sodat jy teen Saterdagaand klaar is. Dan kyk jy die rugby met ’n rustige hart en met die wete dat jou goeie eksamenpunte jou ’n kampioen sal maak.
#Woordfees2023: ’n Kaleidoskoop van teaterervarings
2023-10-27"Welkom by die visuele kroniek van die Toyota US Woordfees 2023, waar die verhoog lewe gekry het en die weerklank van toejuigings deur die strate van Stellenbosch geklink het. Elke oomblik van hierdie optredes het stories en ervarings vasgevang wat ons na uiteenlopende wêrelde geneem het, oorvloeiend van boeiende narratiewe."
Gender equality in educational spaces and practices: a feminist pedagogical inquiry
2023-10-27"The transformational education agenda has emerged as a response to historical inequalities, aiming to create an education system that will empower marginalised individuals, uplift disadvantaged communities and build a more just society."
Geslagsgelykheid in opvoedkundige ruimtes en praktyke: ’n feministies-pedagogiese ondersoek
2023-10-27"Vroue is steeds onderverteenwoordig in prominente akademiese en administratiewe rolle, ten spyte van pogings om geslagsgelykheid te bevorder."
Wêreldrugbybeker, reklame en spel
2023-10-27"Groot opwinding heers oor die Wêreldbekertoernooi wat nou sy laaste fase betree. Dit belig, te midde van soveel plaaslike en internasionale probleme, weer eens die 'aardigheid' van spel, om aan te sluit by Johann Huizinga se werk Homo Ludens ('die spelende wese')."
Uitnodiging: Bekendstelling van Kortpad-praatjies I: Afrikaans vir beginners / Shortcut chats I: An interactive workbook
2023-10-27UJ Press nooi jou vriendelik uit na die virtuele bekendstelling van Kortpad-praatjies I: Afrikaans vir beginners / Shortcut chats I: An interactive workbook deur Rina Loader en Charlene Human op 29 November 2023.
Die Karoo as universum: oor velddenke, |xam-Afrikaans, en die Boesman-universiteit | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-27Luan Staphorst het op 23 September 2023 hierdie lesing gelewer by die Etienne van Heerden Veldsoirée te Cradock: "Die Karoo as universum: oor velddenke, |xam-Afrikaans, en die Boesman-universiteit".
A postgraduate diploma in language education is indispensable, but what should it look like? An exploratory study
2023-10-27"In a world characterised by globalisation and interconnectedness through digital communication channels, there is a growing eagerness among young individuals to acquire additional languages, recognising the value they hold for personal and professional growth."
’n Verkennende studie vir die implementering van ’n nagraadse diploma in taalonderwys by ’n Suid-Afrikaanse hoëronderwysinstelling
2023-10-27"In ’n geglobaliseerde wêreld wat al hoe meer verbind word deur digitale kommunikasiekanale, is jongmense ywerig om bykomende tale aan te leer vir beide hul persoonlike en professionele ontwikkeling."
Die vrou by nommer 11
2023-10-27"Twee mans het uitgeklim
en aan die deur
van die musikale vrou
by nommer 11 gaan klop"
'n Deel van jou het vas bly steek
2023-10-27"sal die stemme
van water
van wind
jou vind
en veilig
huis toe lei"
Helaas ... die reënboogwaas!
2023-10-27"om die vure dood te slaan
en toekyk hoe hulle erfreg
in ’n reënboogwaas vergaan."
Koos lees drie formidabele vroue
2023-10-27Wat kook in Koos se kombuis? Woorde. Dis wat. Hy lees Marlene van Niekerk, Bibi Slippers en Joan Hambidge. Laasgenoemde lees hy twee maal. Hy ontdek weerloosheid en stel hom so ook aan sy kyker bloot.
Foto’s en video’s: WAT stel T bekend op luisterryke T-partytjie
2023-10-26Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het op 13 Oktober die amptelike bekendstelling gehou van die T-trajek, wat slegs aanlyn beskikbaar is. Op dié luisterryke T-partytjie is gepraat oor hoe omvattend T bewerk is, hoe variëteite van Afrikaans deur die WAT hanteer word, en wat die toekomsvisie van die WAT is.
Persverklaring: WAT, Frazer Barry as nuwe beskermpersoon aangewys
2023-10-26Die rymkletser, musikant, akteur en televisiepersoonlikheid Frazer Barry is op 16 Oktober, Internasionale Woordeboekdag, aangekondig as die nuwe beskermpersoon van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-projek.
Hartsmense, ’n kortverhaalbundel deur Cliffordene Norton: ’n resensie
2023-10-26"Hartsmense is nog ’n trappie in Cliffordene Norton se ontwikkeling as ’n bekwame en veelsydige skrywer. Sy beskik oor ’n helder skryfstem wat hopelik nog dikwels in die toekoms in Afrikaans gehoor sal word. Die bundel word sterk aanbeveel vir lesers met ’n liefde vir kortverhale, maar ook vir enige leser wat beperkte tyd vir lees beskikbaar het."
DJ Opperman-gedenklesing: DJ Opperman gelees teen die agtergrond van die “nuwe”
2023-10-26"Elke nuwe leser of nuwe geslag lesers sal ’n eie opvatting van wat aktueel, relevant en boeiend is, na die lees van Opperman se tekste bring." Dit is teen hierdie agtergrond dat Louise Viljoen vanjaar die driejaarlikse DJ Opperman-gedenklesing in Stellenbosch gelewer het.
Borrel, borrel, vele stof tot nadenke by Woordfees | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-26"Die pas afgelope Toyota US Woordfees met sy feestema 'Borrel' het by tye die vreugde laat oorborrel, soms die bloed laat borrel van verontwaardiging en woede en op ligter tye bloot die borrels in jou vonkelwyn gesit."
