Persverklaring: Francois van Coke by Die Boer-teater in Durbanville | 12–14 Maart

  • 0

Francois van Coke. Foto: André Badenhorst

Francois van Coke se treffende akoestiese vertonings hou sy gehore vasgenael.

Hy en sy kitaarspeler Richard Onraet voer ’n versameling liedjies op vanaf sy solo albums, insluitend oa die nuutste album, Dagdrome in suburbia, liedjies deur Van Coke Kartel en Fokofpolisiekar, asook ’n “cover” of twee van Francois se gunstelingliedjies.

Plek: Die Boer in Durbanville
Tyd: 12-14 Maart om 20:30 
Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top