In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Carien Smith oor onder meer die sielkunde agter samesweringsteorieë, ideologie en die belangrikheid van filosofie.

