Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.
Marcel van Heerden lees Breyten Breytenbach se verhaal “selfmoord 2” voor. Die verhaal het oorspronklik in Katastrofes, uitgegee deur Human & Rousseau in 1964, verskyn.
Medewerkers
Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries – LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Liné Loff – grafiese ontwerp
Vervaardiger
Sonneblom Ateljees
Kommentaar
Mal oor al Chris Barnard se verhale. Altyd so die lewe in sy eenvoud en opregtheid en altyd hartroerend. So 'n wonderlike talent!