Pasgelaai

Persverklaring: Laerskool Noord, die komedie, toer voort!

LitNet Teater 2024-02-05

Na meer as 80 vertoning en amper twee jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.

LitNet Akademies Weerdink: Bystanddood

Menán van Heerden, Willem Landman Onderhoude 2024-02-05

Die jongste in die nuus oor bystanddood: Carol de Swardt het op 63 met bystand by Pegasos-kliniek in die Switserse dorp Liestal gesterf na ’n lang stryd met velkanker. Bystanddood is onwettig in Suid-Afrika. Wat is die opsies as ’n familielid navraag doen oor bystanddood / dit baie sterk oorweeg? Wat staan ouers te doen met betrekking tot ’n ongebore of ’n pasgebore baba met fatale defekte? Is daar deesdae groter begrip vir bystanddood in Suid-Afrika? Menán van Heerden gesels met Willem Landman oor hierdie kwessie. 

Die fantastiese mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n lesersindruk

Irma Steffens Lesersindrukke 2024-02-05

"Asof ’n nag in die selle nie reeds erg genoeg is nie, stap mevrou Smit die volgende oggend haar nuwe tuiste binne en vind die liggaam van die vermoorde eiendomsagent, Suzette Pelser, op haar kombuisvloer. Is dit blote toeval dat die vermoorde redelik baie na ’n jonger en maerder weergawe van mevrou Smit lyk?"

Persverklaring: Verskeie bekroonde produksies by KKNK te sien

LitNet KKNK 2024-02-04

Teaterliefhebbers kan uitsien na verskeie bekroonde teaterproduksies van feeste regoor Suid-Afrika wat by die KKNK te sien is. Die 28ste KKNK word van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart 2024 op Oudtshoorn aangebied.

Elders gesien: Oor ’n onverwagse meevaller vir ’n handtekeningjagter

Gustaf Pienaar Elders gesien 2024-02-03

"Onwillekeurig kyk ek of daar nie getekende eksemplare onder die H&R’s is nie. Die hoop beskaam wraggies nie."

Remembering Niki Daly, 1946-2024

JL Powers Books and writers 2024-02-03

"With an enthusiasm bordering on sheer abandon, Niki noticed children and entered into their point of view, their world, their strange and terrible and joyful existence, in a way that few children’s writers and illustrators have ever done. This instinct shone on every page of every book he ever wrote or illustrated."

Hoekom voer Christene oorlog as hulle (ons) geroep is om lief te hê?

Stefaans Coetzee SêNet-briewe 2024-02-02

"Ons kla wanneer Christene êrens in die wêreld vervolg word – ons moet waak dat ons nie dieselfde doen nie. Christelike vervolging lei niemand na Jesus toe nie."

USAN-kongres 2024: ’n oorsig

Natasha Harmse Menings 2024-02-02

"Na afloop van die kongres is daar ook ’n geleentheid vir publikasie in ’n akademiese joernaal – miskien sommige deelnemers se eerste publikasie en ’n teken van USAN se wesenlike bydrae tot die navorsingslandskap in Afrikaans."

Sluipmoordenaars en huursoldate: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2024-02-02

"Gedurende die 'dooie seisoen' in die uitgewersbedryf, lees ek hoofsaaklik boeke wat ek geniet, maar wurm ook ’n paar onbekende kandidate in. Om nuwe skrywers vir die nuwe jaar te identifiseer."

Elders gesien: Genadedood

Sidney Gilroy Elders gesien 2024-02-02

"Ek verstaan baie goed dat daar geloofsoortuiginge bestaan wat genadedood verbied. Ek glo egter in ’n God van liefde, verdraagsaamheid en veral genade. Lees die woord weer: GENADEdood."

Ontgroening, insouting, doop, inburgering? ’n LitNet Akademies Weerdink-onderhoud met Eduard Potgieter

Naomi Meyer, Eduard Potgieter Onderhoude 2024-02-02

"Moenie vashou aan geykte gebruike net omdat die old boys/girls of groot borge jou dwing nie. Wees werklik ’n agent van verandering. Daardeur sal die vloek van ontgroening gebreek word."

Press release: Rosalind Butler’s new South African play Expelled at The Baxter premieres on 7 February

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-02-01

Expelled is a family drama which focuses on the largely ungoverned world of social media. Alex, a Matric pupil at an elite school, gets caught up in a viral scandal and is suspended. Once shared, lives alter in seconds. This production is a must-see for all high school learners who make use of social media, and for their parents wading through the minefield – and to this end significant school learner discounts will be on offer.

Uitnodiging | Oerlied-bekendstellingskonsert: ’n korehuldeblyk om Internasionale Moedertaaldag te vier

LitNet Musiek 2024-02-01

Die SBA nooi u uit na die Oerlied-bekendstellingskonsert, ’n korehuldeblyk aan Afrikaans erfenis om Internasionale Moedertaaldag te vier op 24 Februarie 2024 by die Endlersaal in Stellenbosch. Met Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore, onder leiding van die bekende Zenobia Kloppers.

The good, the bad and the ugly: Scenarios for South Africa’s uncertain future by Ray Hartley, Greg Mills and Mills Soko – a book review

Chris Heymans Books and writers 2024-02-01

"In contrast to the joint engagement in the 1990s of at least the major political protagonists, it is telling that the scenario process on which this book is based seems markedly less rooted in dialogue among political parties."

LitNet: Waarom ontgroening?

LitNet Nuusbrief 2024-02-01

LitNet: Waarom ontgroening?

Initiation practices and other undesirable things

Mphuthumi Ntabeni Universiteitseminaar | University Seminar 2024-02-01

"If there is anything in common between the rigour of the English boarding school system I grew up in and the staunch Calvinism of Afrikaners of, say, Stellenbosch University, it is the belief that young men in particular need to be toughened up to prepare them for life. It is the reason why, though known to authorities, these rituals and rites of passages are tolerated and ignored until they go too far, as they sometimes do."

Persverklaring: Suidoosterfees word mondig

LitNet Suidoosterfees 2024-02-01

Die Suidoosterfees word vanjaar mondig. Verskeie verrassings en hoogtepunte wag op feesgangers wanneer dié gewilde Moederstad-fees van 26 April tot 1 Mei 2024 by die Artscape-teaterkompleks aangebied word. Kaartjies kan vanaf 5 Februarie by Webtickets bespreek word.

In die sop op kykNET: ’n onderhoud met Maryke Roberts

Naomi Meyer, Maryke Roberts Kos en wyn 2024-01-31

"Die proses is ’n baie emosionele ervaring vir restauranteienaars, en dis goed om ’n skouer te hê waarop hulle kan huil. Om te erken jou besigheid is in die sop, is baie moeiliker as wat die meeste mense besef, en om dit boonop op nasionale televisie te doen, nog meer uitdagend."

Pasverskyn: Ina Rousseau: Digter van die kwiksilwerwoord, ’n huldiging deur Daniel Hugo

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-31

In hierdie huldigingspublikasie word daar met vars oë gekyk na Ina Rousseau as digter, kortverhaalskrywer en vertaler. Sy was ’n eindeloos presiese en perfeksionistiese samevoeger van klinkende frases wat langsaam oor ’n tydperk van vyf dekades soos ’n koraalrif aangegroei het tot verse, digbundels en ’n indrukwekkende oeuvre.

Reguit met Robinson: Waarom ontgroening?

Freek Robinson, Louis Awerbuck Onderhoude 2024-01-31

’n Storm het losgebars op die Matie-kampus in Stellenbosch oor beweerde ontgroeningspraktyke by die Wilgenhof-manskoshuis. Freek Robinson gesels met die kliniese sielkundige Louis Awerbuck oor die sielkunde rakende algemene ontgroeningspraktyke.  

Top