Pasgelaai

Manifesto: A new vision for South Africa by Songezo Zibi: a review

Rory Riordan Books and writers 2024-02-13

"With his having written Manifesto, his patriotism and determination to make South Africa a better place are indisputable. And his willingness to abandon an obviously successful career to see through his ideals is very unusual in a country now dedicated to 'What’s in it for me?'."

USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Nicolette Steyn

Naomi Meyer, Nicolette Harmse Steyn Onderhoude 2024-02-13

"Talle referate wat op die kongres gelewer is, het gehandel oor Afrikaanse taalverwerwing en uitspraakwenke vir tweede- of vreemdetaalsprekers. Dit was vir my baie interessant, omdat ek self met tweede- en derdetaalstudente werk, en die feit dat daar tans so baie navorsing in dié veld gedoen word, is verblydend."

Dark Horizon deur James Swallow: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2024-02-13

"Van die beste spioenasierillers skep spanning deur ’n gewone mens in ’n agent te verander te midde van ’n dodelike samesweringskomplot. Lesers identifiseer makliker hiermee as met die hoogs opgeleide black ops-operateurs, aangesien ons almal daarvan hou as die underdog triomfeer."

Bekbrandrissiepot vir Valentynsdag

Karen Hart Kos en wyn 2024-02-13

"Rooi ... As ek aan Valentynsdag dink, sien ek rooi. Nie die rooi van die hartjies en goetertjies wat kort ná Kersfees al op die winkelrakke begin propaganda maak vir die liefdesfees in Februarie nie. Nee, daai soort rooi wat die bul kop omlaag laat stof trap en storm."

Die veranderende landskap van China se Gordel-en padinisiatief (GPI) in Afrika

Fanie Herman Menings 2024-02-13

"Die GPI is ’n verlengstuk van China se buitelandse beleid en definieer die land se internasionale ekonomiese interaksie, veral met Afrika en ander ontwikkelende streke van die wêreld."

Marius Weyers deur Chris Vorster: ’n resensie

Ignus Rademeyer Boeke en skrywers 2024-02-13

"Deur Weyers se loopbaan te kontekstualiseer binne die breër sosiopolitieke klimaat van Suid-Afrika, beklemtoon Vorster die belangrikheid van sy bydraes tot die kunste en die samelewing in die algemeen."

Sociology of the prickly pear and other sticky things | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

Luvuyo Wotshela Etienne van Heerden Veldsoirée 2024-02-13

"Thoko Didiza, the minister for land reform, has a master plan for dagga. How about the prickly pear? We believe that this plant could make a difference for many poor people if they had access to knowledge to utilise the fruit and the rest of the plant for numerous purposes."

Persverklaring: Die vyf toppresterende studente by AROS ontvang die SA Akademie se honneursbeurse in Leerondersteuning

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-02-13

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het tydens ’n glansgeleentheid op 8 Februarie 2024 aan die vyf toppresterende AROS-studente honneursbeurse in Leerondersteuning toegeken. Dit is die eerste Leerondersteuning-honneursgroep by AROS.

Wilgenhof: "Ontgroening help nie met moderne studente se uitdagings nie"

Jana Marx Universiteitseminaar | University Seminar 2024-02-12

"Hy is wit en Afrikaans en is Wilgenhof toe omdat sy familie vir geslagte voor hom ook daar was. Maar hy wil ook nie hê ons moet sy naam gebruik nie, want vandag besef hy alles was nié wel nie. Die kultuur van geheimhouding maak dat ons hard moet werk om hom te oortuig om met ons te praat."

Uitnodiging: Internasionale Moedertaaldaglesing, Woensdag 21 Februarie 2024

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-02-12

Op 21 Februarie 2024 word Internasionale Moedertaaldag gevier, en die Taalkommissie het in opdrag van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns besluit om ’n gaslesing aan te bied om die geleentheid te vier. Aangesien dit eintlik die variëteite van Afrikaans (afgesien van die standaardvariëteit) is wat die eerste tale of moedertale van die Afrikaanssprekende gemeenskap is, het die Taalkommissie dit goedgedink om by hierdie geleentheid eerder op hierdie variëteite te fokus.

Marlene Dumas skenk portret van Elisabeth Eybers aan Wits-kunsmuseum

Menán van Heerden, Ena Jansen Onderhoude 2024-02-12

Marlene Dumas het haar portret van Elisabeth Eybers (1915–2007) aan die Wits-kunsmuseum (WAM) se permanente versameling geskenk. Menán van Heerden gesels met Ena Jansen oor Elisabeth Eybers en die skenking.

All of us strangers: ’n filmresensie

Leon van Nierop Film 2024-02-12

"Die rolprent is nie onstuimig in die sin van ’n storm op die flieksee wat jou springmielies oor die rand laat stort nie. Dit krap die siel om."

Die 86 inkarnasies van Catherine

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2024-02-12

"Uiteraard is reïnkarnasie herverpak in ’n versuikerde gedaante waarin daar afgewyk word van leerstellings. Begrippe soos old soul en gevoelens van déjà-vu, herhalende drome, ESP, irrasionele fobies, of ’n affiniteit vir vreemde kulture en tydperke is sonder meer aangevoer as redes vir reïnkarnasie."

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-02-12

As jy vanjaar in graad 8 is, is jy besig om hoër en hoër deur jou skoolloopbaan te vorder. In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt moet jy juis in die eerste vraag getalle in stygende orde rangskik. Klik hier om die vraestel af te laai. Laat jou ouers solank opkyk om te sien hoe jou wiskundepunte hierdie kwartaal so hoog soos ’n lugballon die lug in klim.

Om rou waar te neem

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2024-02-12

"Wat doen mens wanneer jy dagboek skryf na die dood van ’n geliefde? Waar begin jy? In hierdie bydrae neem ek spesifieke passasies uit A grief observed, in geen uitgewerkte volgorde nie, maar gelei deur waar ek bevind het tydens die lees van die dagboek. Ek vermoed hierdie notas kan mense wie se geliefdes oorlede is, help om hulle eie ervarings van rou waar te neem, en te leer om daarmee saam te leef."

 

LitNet Akademies Weerdink-onderhoud: onderrig in die tale wat kinders en studente tuis praat

Naomi Meyer, Asambese Mkumatela Onderhoude 2024-02-12

"Vir my lyk ’n ideale skool- of universiteitsomgewing meertalig."

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Hans du Plessis

Hans du Plessis SteedsDink 2024-02-12

In hierdie video gesels Hans du Plessis oor Afrikaans – gister, vandag en môre. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Natasha Harmse

Naomi Meyer, Natasha Harmse Onderhoude 2024-02-12

"Ek stel belang in die maniere waarop literêre tekste, veral gedigte, inmekaarsteek. Daarom benader ek hierdie tekste soos wat ’n motorwerktuigkundige dalk ’n enjin sal benader: Ek wil ’n werkende masjien uitmekaarhaal en die onderdele bekyk voordat ek dit weer aanmekaarsit."

Suid-Afrikaners, gaan trek julle kruisies!

Eugene Brink Menings 2024-02-12

"Daar sal owerhede met magte en bevoegdhede na vanjaar se verkiesing wees, of 2 000 of 20 miljoen mense gaan stem. En daarna sal mense weer in verkiesings gaan stem en daar sal owerhede wees wat beleid en wette skep. Jy verloor niks deur vir een van die talle (kennelik onvolmaakte) partye te stem nie, en die groot aantal wegblyers maak juis jou stem groter."

Staatsrede 2024

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-02-09

"Die staatsrede was ongewoon niksseggend en onsamehangend. Indien ek byvoorbeeld ’n drinkspeletjie sou gespeel het waar ek ’n sluk hardehout moes neem elke keer wanneer staatskaping, korrupsie of Madiba genoem word, dan sou ek teen halfagt onkapabel gewees het."

Top