Uitnodiging: Werkgemeenskap Potchefstroom – Suid Afrika se belangrikste verkiesing sedert 1994 (gasspreker: André Duvenhage)

  • 0

U word hartlik uitgenooi na ’n byeenkoms van die Werkgemeenskap Potchefstroom op Donderdag, 9 Mei 2024 om 17:00.

Laai die uitnodiging hier af vir meer inligting.

Gasspreker: André Duvenhage, Politieke wetenskaplike en kommentator in die openbare domein, en Navorsingsprofessor aan die NWU, Fakulteit Geesteswetenskappe.

Onderwerp: Suid Afrika se belangrikste verkiesing sedert 1994 

Die byeenkoms word in hibriede formaat aangebied. (Sien ook die besonderhede hierby aangeheg.) 

In persoon: Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), gebou F13 (Sosiale Wetenskappe), lesingsaal 214. (Verversings word in kamer 210 bedien.) 

Virtueel: Per zoom

Skakel: https://zoom.us/j/93315783269?pwd=NU9rQkpLUmdpK2J3UlpGWTkzUEJWQT09

Byeenkoms ID: 933 1578 3269

Wagwoord: 582795

Toelating: Gratis

Taalmedium: Afrikaans, maar ’n tolkdiens na Engels sal ook beskikbaar wees. (English interpretering services will be provided).

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top