Pasgelaai

Erfdeel: Koos du Plessis – versamelde werke: ’n onderhoud met Irma du Plessis

Maryke Roberts, Irma du Plessis Onderhoude 2024-02-19

"Liedjies in die FAK-Sangbundel was altyd liedjies wat so algemeen gesing is dat ’n mens nie meer geweet het deur wie of waar hulle geskryf is nie. So is dit ook met my pa se musiek – die liedjies het dig verweef geraak met die wêreld waarin dit gesing word en is nou allemansbesit."

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 2 en memo, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-02-19

Is jy in graad 7 en besorg breuke jou hoofbrekens? Hier is ’n gratis werkopdrag en memo deur Wilhelm du Toit waaraan jy kan smul. Kort voor lank sal jy sien: die wêreld wemel van breuke – en Wiskunde raak so lekker soos om ’n snytjie uit die tert te sny en sommer elke som te verorber. 

Persverklaring: Skrywersverblyf wink vir opkomende skrywers van fiksie en niefiksie in 2024

LitNet Slypskole 2024-02-19

Die Jakes Gerwel Stigting (JGS) en NB-Uitgewers kondig met trots die opkomende skrywers van fiksie en niefiksie aan wat gekies is om in 2024 deel te neem aan hul Bosberg-boekskryf-mentorskapprogram.

On nostalgia (and retro-aesthetics): the iconography of Beyond the black rainbow and Ready player one – part 2

Cilliers van den Berg Academic research 2024-02-19

"The theoretical frame of reference that will be adopted for this comparison relates to the discussion and analysis of the different aspects of nostalgia, its interrelatedness with retro-aesthetics, and the different ways in which filmic iconography relates both to mediated content and stylistic devices, as all of these were discussed extensively in part one."

Oor nostalgie (en retro-estetika): die ikonografie van Beyond the black rainbow en Ready player one – Deel 2

Cilliers van den Berg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-02-19

"In hierdie tweede deel van ’n tweeledige ondersoek word die teoretiese oorwegings rondom nostalgie en retro wat in deel een ondersoek is, as vertrekpunt gebruik om die ikonografie van twee films te beskryf, te ontleed en vervolgens met mekaar te vergelyk."

On nostalgia (and retro-aesthetics): iconography in film – part 1

Cilliers van den Berg Academic research 2024-02-19

"In order to analyse its use and applicability in film it therefore becomes important to achieve a working definition that not only acknowledges the various theoretical perspectives on nostalgia as concept, but also takes into account the historical trajectory of the concept within the work of scholars from various disciplines."

Oor nostalgie (en retro-estetika): ikonografie in film – Deel 1

Cilliers van den Berg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-02-19

"In hierdie eerste deel van ’n tweeledige studie word ondersoek ingestel na die wyse waarop nostalgie in films ver-beeld word [...] Vervolgens word ’n werksdefinisie aangebied wat nostalgie as bloot één manifestering van retro of retro-estetika verstaan."

Kinders wat lees en die publikasie van kinderboeke in elke kind se moedertaal: ’n onderhoud met Leoné Tiemensma

Naomi Meyer, Leoné Tiemensma Onderhoude 2024-02-19

"Suid-Afrika is een van die mees ongelyke lande in die wêreld, en dit word ook weerspieël in 'kinders wat lees'."

SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Christi van der Westhuizen

Christi van der Westhuizen SteedsDink 2024-02-19

In hierdie video gesels Christi van der Westhuizen oor onder meer Suid-Afrikanerskap en Suid-Afrika as konstitusionele demokrasie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

Elders gezien: Russische oppositieleider Navalny overleden

Joost Nijsen Elders gesien 2024-02-18

"In een land zonder keiharde onderdrukking, zou nu eindelijk een volksopstand uitbreken."

Oh! Doll, dear, you brokes my heart!

Jannie Gagiano SêNet-briewe 2024-02-16

"By now, the process of trauma bonding is beginning to settle in. As the paint drips from their bodies, each of the victims begins to develop a deep emotional attachment to the Nagligte who are causing them harm."

Tweespraak: Yves T'Sjoen en Alwyn Roux

Yves T'Sjoen, Alwyn Roux NeerlandiNet 2024-02-16

Belgiese akademikus Yves T'Sjoen en Suid-Afrikaanse akademikus Alwyn Roux gesels oor hul navorsingsprojekte.

Ses artist lessons uit Tick, tick… Boom! op Netflix

Tasneem Daniels Leefstyl 2024-02-16

"Tick, tick… Boom! is geskryf deur Steven Levenson, met regie deur Lin-Manuel Miranda – Miranda is oek ’n Broadway legend! Die film is gebaseer op ’n stage musical mettie selle titel ennit ve’tel die storie oo hoe Larson sy ee’ste musical geskryf’t om binne-innie musical theatre industry te kô. Die cast vannie film sluit in Andrew Garfield en oek Vanessa Hudgens."

Die Adam Small Boekefees | 23 tot 25 Februarie 2024 in Pniël: ’n onderhoud met Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2024-02-16

"Die fees is daar om ’n platform te gee aan Afrikaapse (bruin) skrywers wat nooit erkenning gekry het vir hul literêre werke nie, soos Adam Small, maar dit sal altyd ’n veelrassige, veeltalige fees wees en almal is welkom om dit by te woon. Toegang tot die Adam Small-fees is absoluut gratis, pasella, verniet, danksy ons borge."

 

Finansiële beplanning – bloudruk vir sukses

Andries Fourie Seminare en essays 2024-02-15

"Wat is finansiële advies en is dit vir almal? Is dit vir beginners wat nou net met ’n loopbaan begin, of net vir diegene wat reeds genoeg spaargeld bymekaargemaak het? Wat is die kostes en het ek ’n finansiële adviseur nodig, of kan ek dit self doen? Ek gaan poog om hierdie delikate aangeleentheid in ’n neutedop, dog so deeglik moontlik, aan te spreek."

The world at war: Choppy waters ahead

David Willers Opinion 2024-02-15

"It feels a bit unreal putting these words on paper, but a phantom is looming ever larger in the global consciousness. Something is definitely going on; turbulent daily news events describe geopolitical tensions of all sorts – military build-ups and diplomatic stand-offs."

LitNet: Wel ter tale

LitNet Nuusbrief 2024-02-15

LitNet: Wel ter tale

Durban’s water crisis: far more than pipes and taps at stake

Chris Heymans Opinion 2024-02-15

"For months now, the water and sanitation (WSS) unit of eThekwini (Durban) municipality has been in the news for all the wrong reasons."

Diatomic Au–Au-bonded species: multi-faceted and multifunctional

Helgard Raubenheimer, Stephanie Cronje Academic research 2024-02-15

"[T]he study of dinuclear gold species presented in this review provides valuable insights that may be applied to interpret chemical changes induced by gold clusters and finely divided gold particles in the condensed phase, representing a broader challenge in the field."

Diatomiese Au–Au-gebonde spesies: veelsydig en multifunksioneel

Helgard Raubenheimer, Stephanie Cronje LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2024-02-15

"Baanbrekerstoepassings het reeds uit die gerapporteerde werk voortgevloei en sluit in aktuele, hoogs selektiewe katalitiese prosesse (o.a. CO-oksidasie en metaanaktivering) en die gepaardgaande kompleksvorming met eenvoudige monodentate toeskouer- of deelnemende ligande."

Top