Pasgelaai
Press release: The Baxter Zabalaza Theatre Festival | 8–16 March 2024
2024-02-23The Western Cape’s greatest staging of fresh, innovative developmental theatre – the Baxter Zabalaza Theatre Festival – comes alive with a wide variety of productions, from 8 to 16 March 2024.
Persverklaring: ViVA bied ’n redigeringswerkwinkel aan | 26 Februarie 2024
2024-02-23In die redigeringswerkwinkel kyk deelnemers en VivA na makroredigeringskwessies soos genrekonvensies, struktuur en verwysings, mikroredigeringskwessies soos styl, formatering, taalgebruik en interpunksie, en die K3-model as ’n praktiese hulpmiddel by redigering. Klik hier vir meer inligting.
Wyfie – die eerste vier episodes: ’n resensie
2024-02-23"Met al die universiteitsdrama in die land – geheime kamers, poppe met KKK-kappies, piepie op jou buurman se lessenaar – kon Wyfie nie vir ’n beter zeitgeist gevra het nie. Die draaiboek skiet wel te kort in vele ander afdelings."
Press release: Please sign this petition as South African authors urge the National Assembly to reject the Copyright Amendment Bill
2024-02-23The bill will deprive local creatives of existing rights and income streams. Further, the local book industry will suffer, with projections of a 33% decrease in book sales and a 30% decline in employment if these provisions should become law.
Persverklaring: Teken die petisie #StopTheCopyrightAmendmentBill
2024-02-23Drie plaaslike skrywersverenigings, PEN Afrikaans, ANFASA en PEN Suid-Afrika, maak hiermee in samewerking met die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika (PASA) ’n petisie beskikbaar as deel van ’n gesamentlike protesaksie teen die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, wat geskeduleer is om op 29 Februarie voor die Nasionale Vergadering te dien vir aanvaarding.
Persverklaring: 2024 Endler-konsertreeks betower met eklektiese eerste seisoen
2024-02-23Die Universiteit Stellenbosch Konservatorium is trots om die langverwagte seisoen van die 2024 Endler-konsertreeks aan te kondig.
Mirror, a solo exhibition by Adele van Heerden at 131 A Gallery: an interview
2024-02-23"The title, Mirror, refers to the water’s surface as a physical mirror reflecting the surrounding elements, be it the sky, the weather, rock, or architectural structures. This mirror, when clear, also reveals the hidden worlds beneath the water."
A sociological analysis of Breaking the bombers by Mark Shaw
2024-02-23"Shaw provides excellent evidence to show that wherever and whenever different societal agents and agencies started moving towards cooperation and collaboration, they started becoming effective. When the agencies of the state started talking to one another and when leadership compelled the institutional actors to collaborate, the situation changed positively."
Persverklaring: Kortlys vir LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie 2023 bekend!
2024-02-22Die Jeugromankompetisie word elke tweede jaar aangebied en dié gewilde kompetisie trek elke slag groot name.
Nuut by Best Books: Faan Haas land in die pot en ander stories – Meerkatreeks (graad 1)
2024-02-22Die Meerkatreeks-klasleesboeke volg ’n fonetiese benadering waar klanke, en later spelkonvensies, stap vir stap aangebied word. Die progressie van fonetiese vaardighede duidelik gesien word. Die leeslesse word deurgaans vergesel met leesopdragte wat leesbegrip aanmoedig. Die leesstukke is opwindend en kontemporêr en sluit onder andere stories, fabels, grappies, feitestukke, advertensies en voorbeelde van digitale kommunikasie in.
Nuut by Tafelberg: Die feëtjiepolisiediens deur Leon-Ben Lamprecht
2024-02-22Almal in Feëtjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feëtjiepolisiediens wat ’n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lê, is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg ... te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie.
Nuut by Human & Rousseau: Tuimeltrein deur René van Zyl
2024-02-22Abby, Jasper en Henri het net mooi niks in gemeen nie. Maar wanneer hulle moet saamwerk aan ’n groeptaak en dan die ooggetuies is van ’n moord, word hulle saamgegooi op ’n wilde tuimeltreinrit. Sonder selfone en met niemand wat in hulle onskuld glo nie, moet hulle op mekaar staatmaak om te oorleef. Die vraag is net: Gaan die polisie of die eintlike moordenaar hulle eerste opspoor?
Nuut by Human & Rousseau: Wim Vermaak maak ’n plan deur William Oosthuizen
2024-02-22Die verhaal neem die lesers op ’n lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Katie en ’n Great Dane-brak – Krummel. Ouma Katie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees.
Nuut by Best Books: Die emmerskoplys deur Heléne de Clercq
2024-02-22Die verhaal neem die lesers op ’n lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Katie en ’n Great Dane-brak – Krummel. Ouma Katie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees.
Pasverskyn: Dis mos nou Afrikaans! – handboek en studiegids (EAT) deur Henriëtte Turner en Suneen Laing
2024-02-22Voel Afrikaans soms vir jou soos ’n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ’n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ’n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word.
Luisterverhale
2024-02-22Luisterverhale is ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.
Luisterverhale: “’n Man kom tuis” deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden
2024-02-22Marcel van Heerden lees Chris Barnard se verhaal “’n Man kom tuis” voor. Die verhaal het oorspronklik in Chriskras, uitgegee deur Tafelberg, verskyn.
Rudie van Rensburg (1951–)
2024-02-22"Dit was ’n maklike besluit om my hand aan misdaadfiksie te waag. Die bevredigendste deel van die genre is om ’n lekker ingewikkelde plot uit te werk wat die leser gaan verras."
