Pasgelaai

Uitnodiging – Kunslesing (SA Akademie): Die oostelike fasade van Kerkplein in Pretoria deur die jare deur Alex Duffey

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-03-26

Hierdie lesing is vanaf Dinsdag 26 Maart 2024 om 18:00 op die SA Akademie se YouTube-kanaal of Facebook-blad te sien.

Pasverskyn: Bloedsomer deur Sidney Gilroy

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-26

Petunia Moraleng, voormalige stasiebevelvoerder op Parys, is haar rang kwyt en oorgeplaas Mooibaai toe. Vroeg in Desember word die oorskot van twee jong vroue ontdek en oornag bevind sy haar as die hoofondersoeker in ’n raaiselagtige moordsaak.

Press release: Second Amazwi conference on children’s literature, a call for papers

LitNet Books and writers 2024-03-26

Amazwi South African Museum of Literature invites you to a conference that explores all aspects of children’s literature, from picture books to young adult fiction.

Persverklaring: Kortlys vir die 2023-Jeugboekpryse aangekondig

LitNet Jonathan Ball-portaal 2024-03-26

Altesaam 104 manuskripte – talle deur debuutskrywers – is ingeskryf vir die kompetisie, wat die ontwikkeling van gehalteleesstof vir lesers ten doel het.

Halo: a TV review

Réney Warrington TV 2024-03-26

"Halo has oodles of heart and soul and characters that resonate deeply."

South Africa's water crisis

Freek Robinson, Anthony Turton Interviews 2024-03-26

Anthony Turton, an expert in water resource management, outlines the extent of the water crisis in South Africa.

A failed compromise? The 1996 Constitution under the strain of the National Democratic Revolution

Paul Maritz Academic research 2024-03-26

"In order to reach a fair and just conclusion, it must first be determined what political compromise is and whether the 1996 Constitution is in fact the product of political compromise."

’n Mislukte kompromie? Die 1996-Grondwet onder spanning van die Nasionale Demokratiese Rewolusie

Paul Maritz LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-03-26

"Hierdie artikel ondersoek die spanning tussen die waardes wat onderskeidelik die Grondwet en die Nasionale Demokratiese Rewolusie onderlê, om daardeur die volhoubaarheid of mislukking van die kompromie aan die hart van Suid-Afrika se politiek te toets."

Persverklaring: Skrywers, nuusmakers en nuusaandraers by Jakes Gerwel-gesprekke op Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2024-03-26

Die 21ste Suidoosterfees vind vanjaar van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad se Artscape-teatersentrum plaas. Skrywers, joernaliste en nuusmakers gaan tydens die Jakes Gerwel-gespreksreeks gesels oor boeke en aktuele sake.

Persverklaring: Inskrywings nou oop vir nasionale Sanlam WOW Spelfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2024-03-25

Inskrywings vir die 2024 Sanlam WOW Spelfees is nou oop vir skole en individuele leerlinge in elke uithoek van die land. Dit word in ál nege provinsies aangebied. Leerlinge van enige taalvlak in drie van die land se ampstale – Afrikaans, Engels en Xhosa – word genooi om in dié taalkategorieë deel te neem: Afrikaans van graad 1 tot 10; Engels van graad 5 tot 9; Xhosa van graad 6 tot 8.

White rabbit, red rabbit: Onbekende teks ontgin en betrek op ongewone manier

Maryke Roberts, Albert Pretorius Onderhoude 2024-03-25

"Stel jou dit voor: ’n Akteur arriveer by ’n fotografie-ateljee wat in ’n opskietteater omskep is. Hier wag 78 mense op houtbankies vir hom. Hy gaan ’n toneelstuk opvoer waarvan hy nie die teks ken nie, oor ’n onderwerp wat hy nog moet ontdek, en daar mag dalk gehoordeelname wees."

Vlug van gister deur Jan Bonthuys: ’n lesersindruk

Annalize Marx Hills Lesersindrukke 2024-03-25

"Bonthuys neem die leser op ’n empatiese wyse op reis met ’n vernielde vrou wat haar weg na ’n veilige plek soek."

Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se letterkundige pryse bekend

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-03-25

Vanjaar is dit die eerste jaar in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns dat die kortlyste van die Akademie se letterkundige pryse vooraf bekendgemaak word. Die vier kortlyste vir vanjaar se boekpryse is pas bekendgemaak.

Kerrievis en hot cross buns

Bettina Wyngaard Rubrieke 2024-03-25

"Tradisioneel word dit dan Goeie Vrydag ná die kerkdiens geniet, saam met hot cross buns. Dis net hier waar dinge baie keer in ons familie verkeerd gaan."

Geheime op Philadelphia deur Riaan Grobler: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen Lesersindrukke 2024-03-25

"Dis vir my verfrissend om in hierdie genres iets te lees wat deur mans geskryf is, en boonop agter te kom dat hulle siening oor die liefde nie noodwendig anders as vrouens s’n is nie."

Uitnodiging: Boekbekendstelling (18 April by NALN in Bloemfontein)

LitNet Boeke en skrywers 2024-03-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Spiesjagter deur Jurie J Wessels op 18 April by NALN in Bloemfontein. 

Press release: AVBOB Poetry – Melissa Sussens’s tips for “finding the spark”

LitNet Books and writers 2024-03-25

Melissa Sussens is a poet dedicated to opening up and maintaining inclusive spaces for poets everywhere. Melissa has shared three exercises that help her to find her own creative spark (and kindle it in others).

Uitnodiging: Boekbekendstelling (3 April om 17:30)

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-03-25

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Triomfmars en treurlied op 3 April in Pretoria.

Onafhanklike Wes-Kaap: Politieke uitdagings en alternatiewe

Eugene Brink Seminare en essays 2024-03-25

"Aangesien Wes-Kaapse onafhanklikheid in Afrika nagestreef word, is dit insiggewend dat die eiesoortige politieke geskiedenis en konteks van selfbeskikking deur sesessie in postkoloniale Afrika bekyk moet word. Anders as byvoorbeeld Europa, waarvan die grense al heelwat gewysig is, is hedendaagse Afrika uiters behoudend wat hierdie verskynsel betref."

Verander die regering hulle deuntjie oor die Bela-wetgewing?

Naomi Meyer, Jaco Deacon SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2024-03-25

"Dit is alles positiewe stappe en ons verwelkom die feit dat die DBO die openbare insette met die nodige erns bestudeer het. Ons vertrou nou dat die politici in die NRVP die openbare insette met dieselfde erns sal hanteer en gehoor sal gee aan die terugvoer van die DBO."

Top