Pasgelaai
Seen elsewhere: Facebook remains a constant miracle in my life
2024-03-09"If you’re lucky, once in a while a truly luminous soul will cross your path."
Persverklaring: Illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington
2024-03-08Gemotiveer deur die feit dat daar ruimte is vir heelwat meer illustreerders – veral in SA – wat die boek-, storie- en boekmaakproses ken, word die eerste omvattende en onafhanklike Illustrasiekursus hierdie jaar in Suid-Afrika aangebied. Die kursus begin Saterdag 6 April 2024.
Persverklaring | Press release: Die 14de kykNET Fiëstas-wenners | The 14th kykNET Fiesta Awards winners
2024-03-08Die Fiëstas, wat vanjaar vir die 14de keer aangebied is, is by ’n glansryke toekenningsaand op 7 Maart in Kaapstad uitgedeel. Hier is die volledige lys van wenners. | The Fiestas, presented for the 14th time this year, were handed out at a glamorous awards evening on 7 March in Cape Town. Here is the complete list of winners.
Irma Venter (gebore: 1970’s)
2024-03-08"My droom is om eendag die mees elegante Afrikaanse moordstorie te skryf, een waar geen naat wys nie."
Uitnodiging: Gedenklesing – Marie Koopmans-de Wet
2024-03-08Jy word uitgenooi na ’n gedenklesing deur die kultuurhistorikus en erfeniskonsultant Matilda Burden oor die lewe, werk en bydraes tot taal en kultuur van ’n bekende Kaapse vrou, Marie Koopmans-de Wet.
Press release: Amazwi’s Literature, Heritage, Ecology Conference
2024-03-08Amazwi is hosting its annual Literature, Heritage, Ecology Conference on 19 and 20 March. There is no charge to attend the conference.
Vonnisbespreking: Die regte van verdagtes wat nie in hegtenis geneem of in aanhouding is nie
2024-03-08"Die voor die hand liggende gevaar bestaan dat die polisie verdagte persone doelbewus nie arresteer en aanhou nie om sodoende selfinkriminerende verklarings te bekom ten einde die vereiste te omseil dat prosedurele billikheidsregte aan hierdie persone verduidelik word."
Who can save us from political demagogues?
2024-03-07"The future of our political direction depends on those with enough courage to venture out into something new and convince the majority of eligible voters, who are in a stupor due to political choice despair. My friend counts himself among these, whom he amusingly terms the 'electile dysfunctions'."
Open Book Youth Festival 2024: an interview with Refilwe Nsibande
2024-03-07"Growing up, I did not have books. People around me didn’t buy books, and libraries were far from where I lived in Soshanguve. .... I eventually went from not having books to writing them."
Open Book Youth Festival 2024: an interview with Bianca Flanders
2024-03-07"Representation really matters. When you see yourself represented on film or in books, I feel that it sends the message that you are worthy and your stories are worthy of being told. You belong in this world. You are seen."
Uitnodiging: Boekbekendstelling van Stiltes en stemme
2024-03-07Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Stiltes en stemme, ’n huldigingsbundel vir Karel Schoeman, op 12 Maart in Pretoria. Jacomien van Niekerk sal met die redakteur van die bundel, Willie Burger, gesels.
KKNK 2024: ’n onderhoud oor Blommetjie gedenk aan my
2024-03-07"Anton en sy Liedjieboerband het in 1980 op pad terug van ’n laaste aand se optrede op toer in George teruggery en by die Barandas-afrit stilgehou. Daar was onheilspellende wit klippe in die maanlig, maar die spookmeisie het nie daardie aand opgedaag nie."
Wes-Kaapse onafhanklikheid: ’n bondige blik op die regsinstrumente
2024-03-07"Verskeie rolspelers is tans besig om aan die kwessie van Wes-Kaapse onafhanklikheid prominensie te gee. Dit is te verstane gegee die verval en wanregering in die res van die land, wat grootliks onder ANC-beheer is op alle vlakke van regering."
"’n Manifes is maar altyd ’n wenslysie."
2024-03-06Gert van der Westhuizen, politieke redakteur van Netwerk24, en Raymond Willemse, ’n politieke verslaggewer by Netwerk24, ontleed en vergelyk partye soos die EFF, die ANC en die DA se verkiesingsmanifeste.
Persverklaring: Verrassende teater wag by KKNK se Lucky Pakkie
2024-03-06Volgens Beeslaar word drie verskillende Lucky Pakkies aangebied. Melkbaard is nie noodwendig kinderteater nie, maar word as gesinsvriendelik aangebied (daagliks 11:00), terwyl ouerbegeleiding vir Sagtebaard aanbeveel word (daagliks 14:00) en Hardebaard ’n ouderdomsbeperking van geen onder 16 het (daagliks 17:00).
Press release: New Louis Viljoen play, The sin drinkers
2024-03-06Award-winning playwright and director Louis Viljoen’s new gripping tale, The sin drinkers, explores broken people on an intoxicated journey in pursuit of redemption. The sin drinkers premieres at the Baxter’s Masambe Theatre from 23 April to 11 May 2024.
Press release: Time of the Writer Festival Literary Legacies
2024-03-06The Centre for Creative Arts at the University of KwaZulu-Natal (UKZN) is presenting the Time of the Writer festival from 14 to 21 March. A noteworthy focus will be on literary legacies, inviting festival attendees to engage in profound reflections on the significance of literary legacies in our ever-evolving world.
Press release | Persverklaring: IMAI Trio
2024-03-06The newly constituted IMAI Trio brings together three close colleagues, each a prominent SA musician in their own right – clarinetist Annelize de Villiers, conductor and bassoonist Brandon Phillips, and pianist José Dias. | Hierdie konsert beloof om ’n musikale hoogtepunt te wees.
Die multidimensionele aard van spermskenkings en kunsmatige spermskenkerinseminasie
2024-03-06"Altruïsme behoort ’n grondliggende rol in eerlike skenkerskap te speel, aangesien dit skenkers sou motiveer om skenkings te doen sonder om verdere teenprestasies te verwag as bloot die bevrediging om te weet dat hul skenking ’n positiewe verskil in die lewens van ander individue maak."
