Oor lekker stories, chicklit en skrywer-musikante

  • 0

Koos Kombuis gee hoog op oor Karin Brynard se speurroman Tuisland. Dit is ’n lekker storie, sê hy. Koos vertel ook waarom hy van chicklit hou en neem Marian Keyes se My favourite mistake onder die loep.

Daarna gesels hy ook oor bundels van die skrywer-musikante Corrazerwas (Tussenspel) en Andries de Beer (Aalmoes vir die bootman). Beide bevat gedigte én liedtekste.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top