Press release: Otto Foundation launches inaugural children’s book award

  • 0

The Otto Foundation is pleased to announce the launch of the inaugural Otto Foundation children’s book award.

Nominations for the award open on 17 May and, following a selection process that will kick off on 31 July, the Foundation will award two book prizes: one for a picture book targeted at learners aged 5 to 9, and one for a chapter book or graphic novel aimed at learners aged 10 to 13. The winners will receive prize money to the value of R25 000 each. The winning titles will also be promoted through the foundation’s website and social media channels.

Download the complete press release here.

Download the briefing document here.

***

Die Otto Stigting kondig met trots om ’n nuwe jaarlikse kinderboektoekenning aan.

Benoemings vir die kinderboektoekenning open op 17 Mei en, ná afloop van ’n keuringsproses wat op 31 Julie afskop, sal die Stigting twee boekpryse toeken: een vir ’n geïllustreerde kinderboek gemik op leerders tussen 5 en 9 jaar oud, en een vir ’n boek of grafiese roman gemik op leerders tussen 10 en 13. Die wenners sal elk prysgeld ter waarde van R25 000 ontvang en die wentitels sal bemark word op die stigting se webwerf en sosialemediakanale.

Laai die volledige Afrikaanse persverklaring hier af.

’n Volledige stel instruksies is hier beskikbaar (die dokument is in Engels).

Lees ook:

The Otto Foundation making a huge impact in District Six

Nasionale biblioteekweek: ’n onderhoud

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top