Oproep om referate – 8ste Kollokwium oor Afrikaans (Universiteit Gent): Horizons of political/poetical contestation – Suid-Afrikaanse interseksionele perspektiewe oor dissiplines en tale heen

  • 0
Horizons of political/poetical contestation: Suid-Afrikaanse interseksionele perspektiewe oor dissiplines en tale heen

20 en 21 November 2024

Hoofsprekers: Christi van der Westhuizen en Anastasia de Vries

Laai die oproep met meer inligting hier af.

Dien asseblief abstrakte/opsommings in vir referate van 20 minute in Afrikaans, Nederlands of Engels.

Die opsommings moet ’n van maksimum 500 woorde wees en teen 30 April 2024 aan afrikaans@ugent.be gestuur word.

Vir meer inligting oor die kollokwium of alternatiewe aanbiedingsvoorstelle, kontak asseblief die organiseerders, Martina Vitackova (martina.vitackova@ugent.be) en Lieselot Tuytens (lieselot.tuytens@ugent.be). 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top