Pasgelaai

Ses artist lessons uit Tick, tick… Boom! op Netflix

Tasneem Daniels Leefstyl 2024-02-16

"Tick, tick… Boom! is geskryf deur Steven Levenson, met regie deur Lin-Manuel Miranda – Miranda is oek ’n Broadway legend! Die film is gebaseer op ’n stage musical mettie selle titel ennit ve’tel die storie oo hoe Larson sy ee’ste musical geskryf’t om binne-innie musical theatre industry te kô. Die cast vannie film sluit in Andrew Garfield en oek Vanessa Hudgens."

Die Adam Small Boekefees | 23 tot 25 Februarie 2024 in Pniël: ’n onderhoud met Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2024-02-16

"Die fees is daar om ’n platform te gee aan Afrikaapse (bruin) skrywers wat nooit erkenning gekry het vir hul literêre werke nie, soos Adam Small, maar dit sal altyd ’n veelrassige, veeltalige fees wees en almal is welkom om dit by te woon. Toegang tot die Adam Small-fees is absoluut gratis, pasella, verniet, danksy ons borge."

 

Finansiële beplanning – bloudruk vir sukses

Andries Fourie Seminare en essays 2024-02-15

"Wat is finansiële advies en is dit vir almal? Is dit vir beginners wat nou net met ’n loopbaan begin, of net vir diegene wat reeds genoeg spaargeld bymekaargemaak het? Wat is die kostes en het ek ’n finansiële adviseur nodig, of kan ek dit self doen? Ek gaan poog om hierdie delikate aangeleentheid in ’n neutedop, dog so deeglik moontlik, aan te spreek."

The world at war: Choppy waters ahead

David Willers Opinion 2024-02-15

"It feels a bit unreal putting these words on paper, but a phantom is looming ever larger in the global consciousness. Something is definitely going on; turbulent daily news events describe geopolitical tensions of all sorts – military build-ups and diplomatic stand-offs."

LitNet: Wel ter tale

LitNet Nuusbrief 2024-02-15

LitNet: Wel ter tale

Durban’s water crisis: far more than pipes and taps at stake

Chris Heymans Opinion 2024-02-15

"For months now, the water and sanitation (WSS) unit of eThekwini (Durban) municipality has been in the news for all the wrong reasons."

Diatomic Au–Au-bonded species: multi-faceted and multifunctional

Helgard Raubenheimer, Stephanie Cronje Academic research 2024-02-15

"[T]he study of dinuclear gold species presented in this review provides valuable insights that may be applied to interpret chemical changes induced by gold clusters and finely divided gold particles in the condensed phase, representing a broader challenge in the field."

Diatomiese Au–Au-gebonde spesies: veelsydig en multifunksioneel

Helgard Raubenheimer, Stephanie Cronje LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2024-02-15

"Baanbrekerstoepassings het reeds uit die gerapporteerde werk voortgevloei en sluit in aktuele, hoogs selektiewe katalitiese prosesse (o.a. CO-oksidasie en metaanaktivering) en die gepaardgaande kompleksvorming met eenvoudige monodentate toeskouer- of deelnemende ligande."

An exploration and comparison of attitudes and perceptions regarding Afrikaans in the Khomas region of Namibia after three decades of independence

Nicolette Harmse Steyn Academic research 2024-02-15

"The results of the three different groups – Afrikaans-speaking, non-Afrikaans speakers and multilingual speakers (Afrikaans and other languages) – indicate that Khomas residents generally have a positive attitude towards Afrikaans [...]"

’n Verkenning en vergelyking van houdings en persepsies rakende Afrikaans in die Khomasstreek van Namibië ná drie dekades van onafhanklikheid

Nicolette Harmse Steyn LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-02-15

"Die reaksies van die drie verskillende groepe – Afrikaanssprekende respondente, nie-Afrikaanssprekende respondente en veeltalige respondente (Afrikaans en ander tale) – is in die relevante profiele verdeel. [D]ie respondente se persepsies rakende Afrikaans [is] ook gedokumenteer."

Johan Combrink-gedenklesing 2024: Vriende van Afrikaans vier 30 jaar van stories

Jean Oosthuizen Menings 2024-02-14

"Vriende van Afrikaans (VVA), ’n organisasie wat hom beywer vir Afrikaans, het verlede week hulle 30ste bestaansjaar gevier tydens ’n luisterryke geleentheid in Stellenbosch."

Uitnodiging: Boom, Bomer, Boomste | Breytenbach-galery, 17 Februarie 2024

LitNet Kuns 2024-02-14

Boom Bomer Boomste open op Saterdag 17 Februarie om 11:00 by die Breytenbach-galery. Met Dave Pepler as gaspreker en kunswerke deur Varenka Paschke, Gustav Bester, Estelle Marais, Johan Swart, Nanette Ranger, Heinz Modler, Susan Grundling, Jacques Dhont, Sharle Matthews, Zonia Scheffer, Susan Bloemhof, Desirée Malan, Estelle Louw, Zach Mukwira en Kobus Coetzee.

Dertig jaar, watwo: drie millennia van stories

Jean Meiring Menings 2024-02-14

"Dit als – dié boog geskiedenis wat ons uit Afrikaans uit terugneem drie millennia ver na die Eerste Babilonies Ryk, toe ’n volksdigter na alle waarskynlikheid met die immermenslike verhaal van Piramus en Tisbie vorendag gekom het – toon, glo ek, die kragtige en byna heeltemal onveranderde werking van stories."

Staatsrede 2024

Freek Robinson, Roelof Botha Onderhoude 2024-02-14

Suid-Afrikaners gaan in die 30ste jaar van demokrasie binnekort stembus toe. Gaan die 2024-verkiesing ’n waterskeiding wees? Freek Robinson gesels met ekonoom Roelof Botha oor die ware stand van die nasie.

Persverklaring: Hier is die Adam Small-fees se program

LitNet Feeste 2024-02-14

Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie plaas te Pniel, met ’n skoleprogram wat begin op 22 Februarie. Hier is die volledige program en meer inligting oor aspekte daarvan.

Nuwe jaar

Wicus van der Merwe Poësie 2024-02-14

"Soos die son op die eerste dag tog weer onder gaan
draai ek om en laat my witvlag sak.
Daar is geen teken dat die gety gaan draai
in môre se gedruis moet ek verhoudings paai."

(Tot) we(d)ersiens

Martin Labuschagne Fiksie 2024-02-14

"Die donker slaaploosheidskringe om die groot oë, die dubbelken, die ronde kop, die breë nek, die welige krulhare.
Onmiskenbaar hy.

Onmiskenbaar my pa."

My Engel van bo

Pieter Loots Poësie 2024-02-14

"’n ster het verskiet en in my hart geval
met ’n vreemde warmte wat oor my spoel
kon ek jou sagte ontwaking van liefde voel"

Ek's oek kallit

Shane Heynes Poësie 2024-02-14

"Preek julle dan nie oor
diversity nie?
Of gaan julle my die hele tyd
critique?"

Nuut by Lapa: Vlug van gister deur Jan Bonthuys

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-02-14

Ná jare se afpersing, agterdogtigheid en alkoholmisbruik, slaan Emma se man, Gert, haar byna in die hospitaal in. Sy vlug vanuit hulle klein myndorpie in Mpumalanga met nie veel meer as die klere aan haar rug nie. Maar waarheen en wat gemaak sonder geld, ’n werk of familie wat haar kan ondersteun? Só kies Emma koers Kaap toe, en bid vir die beste. Die tog suid is angstig en eensaam, en uiteindelik gee haar motor die gees naby Stilbaai. Nes dit lyk of haar gebede op dowe ore val, kom ’n plaaslike boer, Dewald, tot haar redding.

Top