Pasgelaai
Pasverskyn: Laaste kans deur Marita van der Vyver
2023-09-28’n Groep vriende kom die eerste keer in vyf-en-twintig jaar bymekaar om Adriaan se verjaardag te vier. Een vir een maak die gaste hul opwagting by Adriaan en Yvette se strandhuis aan die Weskus. Sedert hulle mekaar laas gesien het, moes party van lewensmaats en drome afskeid neem; ander het nuwe liefde en betekenis gevind. En dan is daar Yvette, wat haarself nie so ver kan kry om vir almal van háár reis te vertel nie.
Piet van Rooyen: Rondom ’n boorvuur
2023-09-28"Binne die bestek van drie woorde word ’n hele kosmos opgeroep met natuur, mens en gode."
Fedsas-persverklaring oor BELA: Is die koeël deur die kerk vir onderwys?
2023-09-28Ons, die mense van Suid-Afrika, sal moet opstaan vir openbare skole en baie harder baklei vir gehalte-onderwys vir elke kind in ons land. Ons moet besluitnemers aanspreeklik hou vir die nakoming van hul verantwoordelikhede. Goeie ouers moet hand opsteek en staan as kandidate in volgende jaar se beheerliggaamverkiesing en elke ouer moet gaan stem.
Die BELA-konsepwet is aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon
2023-09-28"Geen van die bepalings in BELA gaan sorg vir goeie skole of goeie landsburgers nie. Die teendeel kan eerder gebeur, naamlik dat die staat goeie skole se taalbeleide kan verander of goeie skole oorvol kan maak met beheer oor toelatings."
Press Release: Celebration of Sindiwe Magona, Puku Children’s Literature Foundation
2023-09-28Two highlights of the programme are the launch of Amazwi’s new exhibition on the life and work of literary legend Sindiwe Magona and the launch of the Masifunde Sonke Reading Programme by the Puku Children’s Literature Foundation and Rhodes University.
Tuis, ek’s liefie by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Cintaine Schutte
2023-09-28"Ek dink mense gaan die produksie geniet. Dit het baie lag en baie byt. [Dit] het ook ’n fantastiese rolverdeling. Amanda Strydom, Wessel Pretorius, Crystal-Donna Roberts, Carlo Daniels en Veronique Jephtas."
Arm wals
2023-09-28"solank as die kosprys op
die hemelbesem staan
solank as inflasie altyd
kaalvoet bly kraam
solank die rooimiere
jou skuld wil beaam"
Hoopvol
2023-09-28"Kom kuier vir jou ma
terwyl sy nog hier is
Ek is moeg van elke dag hoor
hoe sy haar dogter mis"
On racism at book festivals
2023-09-28"White supremacy must be stopped. Festivals should be safe, inclusive and welcoming spaces to all."
AI
2023-09-28"Ons het jou geskep: uit nulle en ene,
uit Archimedes en Einstein, uit Shakespeare ..."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Hoe COVID-19 ons herinner het aan wat ons nooit moes vergeet het nie
2023-09-28"Wat is dan nou hierdie engelagtige musiek wat uit die radio kom? Hoe is dit dan dat die pianis se vingers op die klawers so hoorbaar is dat sy dit kan sien? Lang, wit vingers wat ritmies die klawers druk, ritmies soos wat sy self van kapsule na kapsule saam met dokter Engelen beweeg, die suurstofmaskers verstel, seker maak die druppe is nog vol, die bloeddruk stabiel?"
’n Soirée saam met my suster
2023-09-28"Vir kop oopskiet. Vir dapper dink. Ter wille van oorlewing. Almal welkom."
André Brink’s Kennis van die aand – published 50 years ago – was the first Afrikaans literary work to be banned
2023-09-27André Brink tells the story in letters to Anthony Akerman: "But still, I’m going to try my damnedest. For the amended Act, due to come out next year, may be the last nail in our little literary coffin."
Braam en die engel by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2023-09-27"Vir my voel dit soos om animasie te kyk wat lewend word. Dis werklik iets wat mens net in die teater kan ervaar."
Hoe verklaar jy dit? Met Jana Marx en Stefaans Coetzee by Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-09-27"Kultusgedrag kan sy kop uitsteek in vriendekringe en selfs by die werk. Ná Devilsdorp het ek ontsettend baie vrae gekry van mense wat wonder oor die gevaartekens – hoe om te weet of jy reeds deel is van so ’n groep en ook hoe om mense te help wat daarin vasgevang is."
Die dag toe Guppie sweef by vanjaar se Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Jeani Heyns
2023-09-27"Kinderteater is van kardinale belang in ’n feesprogram. Kinders moet van jongs af blootgestel word aan kuns van alle vorme sodat hulle kan lief raak vir die kunste en hulle wêreld kan verbreed. Ouers moet ook hulself afvra: Sal jy eerder wil hê jou kind moet ’n uur op die selfoon spandeer of hulle na ’n onvergeetlike teaterervaring neem?"
Afasie: Wat doen jy wanneer woorde wegraak?
2023-09-27"Alhoewel afasie in die eerste plek ’n taalversteuring is, kan sommige mense sekondêre kognitiewe uitdagings ervaar, soos probleme met geheue of aandag – dit is meer as ’n blote verlies aan woorde. Die toestand kan byvoorbeeld veroorsaak dat lyers hul loopbaan moet prysgee, wat dikwels lei tot sosiale isolasie, een van die pynlikste emosionele gevolge van afasie."
Cultural Historical Activity Theory: a lens to explore the teaching of botany to counteract plant blindness
2023-09-27"Plant blindness, the inability to acknowledge the importance or plants, or even to notice plants in one’s environment, is widespread among the public and also in classrooms."
Die kultuurhistoriese aktiwiteitsteorie: ’n lens om die onderrig van plantkunde as teenvoeter vir plantblindheid te ondersoek
2023-09-27"Plantblindheid, of die onvermoë om plante raak te sien of om hulle belangrikheid te erken, is ’n verskynsel wat wyd onder akademici, onderwysers, leerders en die algemene publiek voorkom."
