Pasgelaai
Persverklaring: ’n Pos in Afrikaans aan die Sol Plaatje Universiteit in Kimberley
2024-11-20Daar is ’n pos in Afrikaans aan die Sol Plaatje Universiteit in Kimberley beskikbaar. Aangeheg is die advertensie met die vereistes en aanbevelings.
The improvement of emotional well-being of the LSEN teacher: a participatory action research approach
2024-11-20"The 12 participants used the photovoice technique in the first cycle of participatory action research to share their perceptions and experiences of emotional well-being."
Die bevordering van emosionele welstand van die LSOB-onderwyser: ’n deelnemende-aksienavorsing-benadering
2024-11-20"Twaalf deelnemers uit drie LSOB-skole het in die eerste siklus van deelnemende aksienavorsing die fotostemtegniek ('photovoice') gebruik om hul sienings en ervarings van emosionele welstand te deel."
Kortliks met Stefaans: Boeke wat jou asem wegslaan
2024-11-20"Hierdie boeke is (nog) nie my Kerskeuse nie; hierdie boeke gaan wel jou asem wegslaan!"
Orania after 60 years: pointers for Orania III from a literature review of Orania II and other sources
2024-11-20"Orania II has now outgrown its establishment years as an Afrikaner enclave; hence the notion of Orania III as the next step in the town’s development."
Orania na 60 jaar: rigtingwysers vir Orania III uit ’n literatuuroorsig van Orania II en ander bronne
2024-11-20"Orania II het nou sy vestigingsjare as ’n Afrikaner-enklave ontgroei en staan op die vooraand van ’n nuwe groei- en ontwikkelingsfase. Die rigting en wyse waarop die dorp voortaan gaan groei, is afhanklik van keuses wat nou gemaak moet word."
Die wêreld van werk is nie kinderspeletjies nie: waarom beroepsvoorligting lewensbelangrik is
2024-11-20"In die algemeen, wanneer leerders aangemoedig word om oor hul toekoms te dink en vakke te kies wat ooreenstem met hul doelwitte en belangstellings, gaan dit nie net oor hul individuele toekomstige sukses nie; hulle stel ook die hele land op vir ’n beter toekoms."
Stilfontein: ’n misdaadtoneel of ’n humanitêre kwessie?
2024-11-20Dave van Wyk, senior navorser by die Bench-Marks Stigting, plaas vir Freek Robinson die kwessies rondom onwettige mynwerkers (die zama zamas) binne ’n groter konteks.
Fresh off the press: I will not be silenced by Karyn Maughan
2024-11-20As a young journalist, roped into court reporting to cover Jacob Zuma’s 2006 rape trial, Karyn Maughan could not have known that she would be reporting on Zuma’s legal woes for the next two decades – and would herself become his target.
Nuut by Pan Macmillan: Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins deur Jaco Jacobs
2024-11-20Charlie is ’n raaisel – een wat Ethan nie kan wag om te ontsyfer nie. Maar die geheim wat sy wegsteek, is groter – en gevaarliker – as wat hy ooit sou kon raai.
Nuut by Protea Boekhuis: Geldwolfie deur Jaco Jacobs
2024-11-20Hierdie pragtige volkleurprenteboek help kinders speel-speel leer wat dit beteken om te spaar en oordeelkundig met geld te werk.
Nuut by Turksvy Publikasies: Huisies vir muisies deur Chareldine van der Merwe
2024-11-20Dis hier waar die seuns op ’n dag ’n veldmuisie teëkom … en deur dié diertjie leer dat jy van kleindag af ewe goed vir jou tande as vir jou lyfie moet sorg.
Nuut by Tafelberg: Geheim in die riete deur Constant van Graan
2024-11-20’n Karavaanpark klink dalk na ’n idilliese plek om te woon, maar Kruhan Malherbe dink nie so nie. Die plek is vol eienaardige mense en daar’s geen vriende nie.
Nuut by Naledi: Wes en geweld deur Jaco Alant
2024-11-20’n Egpaar – hy Afrikaans, sy Zoeloe – gee pad uit Durban ná die Julie-onluste waarin die man se onderneming geplunder is. Hul bestemming is reg wes, Port Nolloth: ’n huldeblyk aan sy pa, van wie hy deur die jare vervreemd geraak het.
New from Tafelberg: Parallel summits by Thys van Zyl and Robby Kojetin
2024-11-20It is the story of Robby, a mountaineer whose grit and perseverance led him to conquer Mount Everest after a devastating injury, and Thys, an alternative investments expert who helps others navigate the complex terrain of financial planning.
Seun en Die binneland in deur Dana Snyman, ’n resensie
2024-11-20"Hy dwing ons om anders na die lewe te kyk, veral in ’n postapartheidera waar duisende wittes terug na die 'goeie ou dae' verlang."
From Mapenzi to Madmen: A conversation with Ignatius Mabasa
2024-11-19In 2025, AmaBooks Publishers will publish Tsitsi Mutiti’s translation of Mapenzi by Ignatius Mabasa into English under the title Madmen, while the University of Georgia Press is set to release the translation in North America. Philani A Nyoni talks to Ignatius Mabasa about this new lease of life on his iconic multi-award-winning book, and what it means to him and the zeitgeist after a quarter century in circulation.
Lesersindruk oor Sel ses deur Stefaans Coetzee
2024-11-19"In Roux se geval leer mens inderdaad iets van die mens in die monster verstaan, maar bowe al van die dinge wat die monster in die mens wakker maak."
Sing, Mamma, sing deur Theresa Papenfus: ’n FMR-resensie
2024-11-19"'Sing, Mamma, sing!' En sy mamma sing, aanhoudend, desperaat, soms onsamehangend en biddend, tot sy uiteindelik haar flou gehuilde kind weer kan aantrek en in haar arms toevou vir troos."
