Pasgelaai
PATHSA se verklaring oor transgender jongmense: Wat beteken dit vir die gewone mens?
2024-11-19"Daar is groot teenstand wat sekere groepe bied teen enige transgenderkwessies. Soveel so dat sommige lede van PATHSA of hul families, asook ander partye wat sorg gee aan transgender jongmense, gedreig is deur sekere anti-transgroepe."
Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord
2024-11-19"Volksmoord het deel geword van Israel se arsenaal van staatsgeweld. Om dit duideliker te stel: Die staat Israel probeer doelbewus om die Palestyne uit te roei. So lui die klag wat Suid-Afrika op 28 Oktober 2024 by die Internasionale Geregshof, die hoogste hof van die Verenigde Nasies, aanhangig gemaak het."
Wat sê Bettina? Empatie en die kerk
2024-11-19"Punt is, wanneer daar ’n krisis in die Anglikaanse gemeenskap is, word daar na Canterbury gekyk vir leiding. Maar wat gebeur as Canterbury deel van die krisis is, soos wat hierdie week gebeur het?"
’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal
2024-11-19"Danie was by uitstek ’n Renaissance-man. Realiteit, intellek, verbeeldingswêrelde, hedonisme en die onaantasbare kon hy naatloos vermeng. Hy was geduldig en kon jou wys op moontlike talente wat jy besit waarvan jy glad nie bewus was nie."
Die doodgewone bure deur De Wet Hugo: ’n resensie
2024-11-19"Ek is redelik seker dat lesers hulle nie gaan doodskrik, doodgril of doodlag met die lees van Die doodgewone bure nie. Ek is wel doodseker dat hulle hulle nie gaan doodverveel nie, en dat hulle veral die Winterbachs se manewales baie gaan geniet."
Seen elsewhere: You can never un-break the egg
2024-11-18"Trump has not won in spite of his ugliness. He has won because that ugliness is appealing to millions. They believe that ugliness is strength. And the hate he speaks is their secret belief."
Karyn Maughan sal nie gemuilband word nie: PEN Afrikaans se lesing oor persvryheid
2024-11-18"En vergeet van jou eie agenda, voeg sy by. Ons almal moes al ’n berig skryf oor iets waarmee ons nie saamstem nie. ’n Berig wat dalk jou grootste vyand se saak sal ondersteun. Soek net die waarheid."
Quinn se jaar van kwik deur Zelda Bezuidenhout: ’n resensie
2024-11-18"Met alles hier bo in ag genome, raak Bezuidenhout se lekker onderhoudende storie, steeds nooit ’n aktivistiese tirade nie."
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal
2024-11-18Is jy in graad 6 en wil jy baie graag met jou vriende kuier? In Eugene van der Westhuizen se gratis Afrikaans Huistaal-vraestelle is daar stories wat oor vriendskappe handel. Dis ’n goeie plan om dit eers af te laai en vir die eksamen voor te berei – en daarna na hartelus met jou maats te speel.
WA Hickey (1909–1989)
2024-11-18"Ek is op my beste wanneer ek sonder kinkels en lang draaie reguit op die man af skryf. Met tierlantyntjies het ek nog altyd gesukkel." Lees meer oor WA Hickey se lewe en werk in die AKTV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
Die dag toe ek die Here en ’n hond ontmoet het
2024-11-15"Die reusagtige gebou staan enkele meters voor my. ’n Katolieke kerk. In Boeddhistiese Viëtnam. Ek stop, haal my helm af. Amper enkeldiep stap ek met my swart Lazada-stewels deur die modder om by die kerkdeur uit te kom. Dis toe ek ’n gegrom hoor."
Interpretiewe of vertolkende versorging en demensie
2024-11-15"Doeltreffende sorg is nie beperk tot slegs gesondheidsorg en fisieke bystand nie. Dit sluit ook emosionele ondersteuning, die uitvoer van huishoudelike take, mobiliteit en komplekse besluitneming in. Daar is ’n voortdurende balans tussen hierdie versorgingstake en ander daaglikse rolle en verantwoordelikhede van die gesin, wat hoëkwaliteit- ekplisiete kommunikasie binne die gesinsisteem noodsaak."
Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 1 en memorandum
2024-11-15Is jy in graad 7 en verstaan jy nie die verskil tussen algebra en die alfabet nie? Albei het dan so baie a’s, b’s, x’e en y’e! LitNet kan jou help. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en jy sal gou genoeg die verskil tussen die twee kan sien. Boonop sal jy goed vaar in hierdie kwartaal se Wiskunde-eksamen!
Graad 6: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum
2024-11-15Is jy in graad 6 en los jy eerder raaisels op as om voor te berei vir jou eksamen? In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld gaan jy raaisels kan oplos én kan voorberei vir jou Wiskunde-eksamen. Gebruik die vraestel om jou met Wiskunde te help en los enige raaiselagtighede op sodat jy hierdie kwartaal uitstekend sal vaar!
Graad 7: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
2024-11-15Is jy in graad 7 en wil jy net gaan fietsry? Jou ouers sal dit verstaan, want hulle weet dis baie lekkerder om ander dinge in die eksamentyd te doen as om vir jou eksamen voor te berei. Voorstel: Laai hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af en werk eers uit wat die hoeke tussen die verskillende fietsspeke in die betrokke oefensom is. Daarna kan jy vir bietjie afwisseling op jou fiets gaan rondry. Jy sal sommer op koers wees na goeie punte ook!
Skermgreep: Conclave – ’n filmresensie
2024-11-15"Al sien jy net een rolprent vanjaar, beleef die geslote vergadering van Conclave wat die toekoms van die Katolieke Kerk kan besmet of verander of ’n revolusie teweeg gaan bring. Moenie wag dat dit later gestroom kan word nie. Hierdie stiltes moet in ’n teater beleef word."
Belle, met die hart vol blomme deur René van Zyl: ’n resensie van ’n waardige Romanza-wenner
2024-11-15"Ek het gou vergeet dat ek besig is om ’n storieboek wat binne ’n resepmatige raamwerk geskryf is en ’n voorspelbare einde móét hê, te lees. Dié lekkerleesverhaal speel af in Potchefstroom en is propvol heerlike draaie en kinkels."
Press release: It’s the final month of the 2025 AVBOB poetry competition!
2024-11-14The clock is ticking! The annual AVBOB Poetry Competition closes at 23:59 on 30 November 2024. Don’t miss your chance to be part of South Africa’s biggest poetry event! Through the AVBOB Poetry Project, thousands of poems in all 11 official written languages are hosted online, creating an archive where poets of all levels can connect, learn and grow.
Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is
2024-11-14"Baie is oortuig dat Trump ’n wenner is en dat hy sy beloftes teenoor Amerika en die wêreld sal vervul. Gee hom ’n kans."
