Pasgelaai
'tuisland' Stellenbosch?
2012-11-21 Dit was blatant vermetel al die jare, dat 'Stellenbosch' hulself as 'akademiese bakermat' in SA voorgehou het.
Fotoblad: Boekbedonnerd, Richmond
2012-11-20 Die vyfde Boekbedonnerd-fees op Richmond in die Karoo het op 25-27 Oktober plaasgevind. Darryl David, die organiseerder van fees het vir ons 'n paar foto's gestuur."Money is a devil" by Lucky Motsage
2012-11-20 I say money is a devilMoney is a devil
but we love it anyway
Look what it did to you
"Reënboognasie" deur Jan Lubbe
2012-11-20 Ons nuwe reënboognasiekom sing en dans met my
‘n Mengelmoes van kleure
en nou eers waarlik vry
"Let me be" by Naeem Lorgat
2012-11-20 Ignite the flameBurning up the game
It was changing our style
We will never stay the same
Like a lion untamed
"Missing you " by Petro Snyman
2012-11-20 Tell me how can it be trueMy dreams tell a different story
And I don't know I am missing you
"So baie sangers" deur Jan Lubbe
2012-11-20 So baie sangers‘n Lied vir elke smaak
So baie woorde
wat my hart se snare raak
"Safehouse " by David Lee
2012-11-20 Save me from this fightI can't watch you bleed
We keep feeding this war
Help me close this door
"Servette" deur David Lee
2012-11-20 Ek skryf weer op dit wat voor my lêEk sien die son sak oor jou
oë toe jy vir my sê dis verby
Maar ek is meer as dit
As die son sak moet jy nou self die pad vind
jy nou self die pad vind
"Untitled" by Tshifihiwa Mulaudzi
2012-11-20 He walked in this world resurrect without sinningNow I got Christ I never lose, I’m always winning
So much pain, He wipes away my tears
As die bokke nie wil cuddle nie: Die voorstedelike raaisel van die ewig ontwykende beminde
2012-11-20 "So is mans ja, rugby liefhebbende, motormal, James Bond-manne. Die toutrek ding is bloot om ons te laat geld in ’n tyd wat ware man-wees bevraagteken word.""Afrika In My" deur WJ van den Heever
2012-11-20 Ek lees weer die voorbladnuusMy kop en my moed sak gelyk
Ek probeer verby die slegte nuus te lees
En dan lees ek eerder net die strokiesprent
"Liefde Wen" deur Jaco Roggeband
2012-11-20 Want jou liefde raak iemand wat op wil gee en hardop skreeJou liefde verstaan ? hart wat oopgebreek is en net vol seer is
Jou liefde sien deur die pyn en verstaan die hart waarmee ons loop
Liefde wen
"One Sided Kinda Love" by Nolan Sampson
2012-11-20 Kill the love we sharedThat moment that we once had
It’s time to walk away
I can see you don't want me to stay
You just don’t care enough
It’s a one sided kinda love
"Lullaby vir grootmense" deur Jaco Prinsloo
2012-11-20 Ek sien 'n aasvoël draaiHy loer na my goed
Dis soos goud vir 'n kraai
niks proe meer soet
Ek hoor 'n hiëna lag
Dis lig maar dis nag
"Lyrical rhythms of my heart" by Nolan Sampson
2012-11-20 I can’t make you love meMake you want me
I can’t sit around
and watch you love
Someone else
I’d rather walk away than stay
"My heart is on fire" by Emile Viljoen
2012-11-20 I feel like you’re my painI feel like I'm just the game you play
I am the game
and it's like you are my pain
"No more" by Nolan Sampson
2012-11-20 A love like thisI don’t want anymore
Hurt and pain no more
How can I still love you
if you don’t love me back?
"Rife contradictions" by Bartbara Rita Barbieri
2012-11-20 You don’t even know yourselfYou claim to be all-knowing
but your confusion hails rife with
utter desolated emptiness
