Duisend woorde
Alle mense glimlag in dieselfde taal
Elke keer as ek asem haal weet ek jy’s daar
En alke keer as ek in jou oë kyk maak dit my mal
Met jou aan my sy het inspirasie my gekry
So sien my raak
Gee my net nog ? kans
Om myself te bewys
Ek kan ? duisend woorde oor jou skryf (x2)
Ek en jy glimlag breed, want ek weet jy weet
Ek en jy glimlag in ons eie taal
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


