Pasgelaai

Haikoe-kompetisie: 3 Haikoes deur Adriaan Coetzee

Adriaan Coetzee 2012-11-21 Adriaan Coetzee skryf haikoes vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe-gedig deur Dalena Theron

Dalena Theron 2012-11-21 Dalena Theron se haikoe-gedig: 5 haikoes oor São Paulo.

Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Zeppie

Zeppie 2012-11-21 Blogger Zeppie se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: 8 Haikoes deur André Müller

André Müller 2012-11-21 André Müller se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 6 deur Leon van Rooyen

Leon van Rooyen 2012-11-21 Leon van Rooyen se laaste haikoe vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 2 deur Jacques Janse van Rensburg

Jacques Janse van Rensburg 2012-11-21 'n Tweede haikoe deur Jacques Janse van Rensburg.

Haikoe-kompetisie: 14 Haikoes deur Paula Hartzenberg

Paula Hartzenberg 2012-11-21 Paula Hartzenberg se eerste 14 inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Wanda Verster

Wanda Verster 2012-11-21 Wanda Verster se inskrywing vir ons kompetisie

Haikoe-kompetisie: Nog 3 haikoes deur Sonika Botha

Sonika Botha 2012-11-21 Nog 3 haikoes deur Sonika Botha.

Haikoe-kompetisie: Eksperimentele haikoes deur Charl Cilliers

Charl JF Cilliers 2012-11-21 Charl Cilliers eksperimenteer met die haikoe-vorm.

Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Monty Isaacs

Monty 2012-11-21 Monty Isaacs se inskrywings vir ons kompetisie.

Haikoe-kompetisie: "Vier seisoene en sewentien haikoes" deur Linky de Bruyn

Linky de Bruyn 2012-11-21 Linky de Bruyn se 17 haikoes word ook as oudio-visuele ervaring aangebied.

Haikoe-kompetisie: Haikoe 15 deur Paula Hartzenberg

Paula Hartzenberg 2012-11-21 Paula Hartzenberg se 15de haikoe vir ons kompetisie.

Uit die argief: gedigte deur Izak van Rensburg

Izak van Rensburg 2012-11-21 Izak van Rensburg se versameling gedigte uit LitNet se argief.

Haikoe-kompetisie: Heelwat haikoes deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-11-21 Floris Brown gaan groot met die haikoe in Afrikaans!

Jeff, who lives at home laat ’n mens tevrede by die teater laat uitstap

Suzette Myburgh 2012-11-21 "Die Jeff van die titel (gespeel deur Segel) is die spreekwoordelike probleemkind. Op dertig bly hy nog in sy ma (Susan Sarandon) se huis, want hy kan net nie rigting kry nie."

MK MVP-video's binnekort vrygestel

Chrizane Geldenhuys, Stephan Potgieter 2012-11-21 Die derde MK Musiekvideoprojek-wenners se video’s word Donderdagaand die 22ste November in Kaapstad bekendgestel. LitNet het met MK se inhoudsbestuurder, Stephan Potgieter, gesels oor die proses en dít waarna ons later hierdie week kan uitsien.

KykNET Musiek ondersteun die plaaslike musiekbedryf

Chrizane Geldenhuys, Stephan Potgieter 2012-11-21 As jy mal is oor Afrikaanse musiek, kan jy nou inskakel op DSTV se kanaal 146. KykNET het op 13 November ’n eksklusief Afrikaanse musiekkanaal geloods. Ons het by Stephan Potgieter, KykNET Musiek se inhoudsbestuurder, gaan hoor hoekom die kanaal gróót nuus is.

Die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik deur jong vroulike seksoortreders in ’n inwoonsorgsentrum

Mariëtte Joubert, Marisa Pietersen, Carel van Wyk 2012-11-21 "Die doel van hierdie navorsingstudie behels ’n verkennend-beskrywende ondersoek na die voorkoms, frekwensie en aard van seksuele misbruik onder meisies in ’n inwoonsorgsentrum."

Markdag: 'n Kwylboek

Ilse van der Merwe 2012-11-21 Markdag is ’n kwylboek. Met eerste oogopslag is die foto’s verruklik, die stilering is vars en hedendaags, en daar is sommer baie resepte wat ek vir seker tuis sal aandurf. Om die waarheid te sê, dis ’n boek wat jou ure lank kan besig hou deur slegs daardeur te blaai – selfs voordat jy jou voorskoot aangesit het.
Top