Pasgelaai
Oestyd-skryfuitdaging: "Nabot se wingerd" deur Elza Smal
2012-12-05 Uit dröe wingerdstokbeur knoppies groen van kleur
sprei hul blaartjies oop
die son se strale nader te lok.
Oestyd-skryfuitdaging: "Oestyd sonder ’n wingerdlied" deur Cas Vos
2012-12-05 Die werkers gaan ’n goeie bonus kry. Sonder hulle hande en harte kan hy nie wyn maak nie.Oestyd-skryfuitdaging: "So lank as die rietjie" deur Nico Luwes
2012-12-05 So lank as die rietjie…O, so lank as die rietjie innie water staan…
Ka’jy ma’ wiet …
Oestyd-skryfuitdaging: "Kaapstad" deur Clinton V du Plessis
2012-12-05 hierdie stad met sy bergword onherbergsaam;
in ‘n woonstel in Mannenberg
buk ‘n meisie tenger en klein
en raak soos ‘n kreef gewoond aan die skerp pyn:
"Let me go" by Kenneth Blane
2012-12-05 You brought me too farI can't keep you off my mind
Feelings still run so deep
I won't lie
"Kers(e)fees" deur Enrique Nelson
2012-12-05 Rooiwyn, ek het my liefie by myen ons is saam, dit is die grootste geskenk
Vreugde vul ons beker met liefde
Ek het niks meer nodig nie
Konferensie-verslag: bruin identiteit
2012-12-05 "Hoe vry kan ons ons werklik dink van kleur- en kultuurkonstrukte, inhoud gee aan wat dit beteken om jouself nierassig of swart te verklaar?" Steward van Wyk doen verslag oor Towards Histories of South African Intellectual Traditions: The Histories and Life Trajectories of Coloured/”Coloured”/coloured/Coloured Intellectuals: An Interdisciplinary Conference.""Loved you once and always will" by Drickus Badenhorst
2012-12-05 Won’t do it for loveWon’t do it for charity
You turned my love into misery
Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Johann Lodewyk Marais
2012-12-05 Johann Lodewyk Marais se inskrywings vir ons kompetisie.Haikoe-kompetisie: Nog 2 haikoes deur Jan Rap
2012-12-05 Jan Rap se laaste inskrywings vir ons kompetisie.Haikoe-kompetisie: Nog 3 haikoes deur Elza Smal
2012-12-05 Elza Smal se laaste drie haikoes vir ons kompetisie.
Op die swartlys
2012-12-05 Wel ek doen niks verkeerd nie, maar ek gaan toe maar deur die proses. Daar laat weet hulle my ek is op ses verskillende swartlyste van net 45 wat hulle getoets het!
Homoseksualiteit vir Gay ou man en Jaco
2012-12-05 Aan die begin van die jaar het ek ’n brief geskryf wat so amper stil-stil verby gegaan het. Miskien sal julle dit interessant vind
Vir Jaco oor sy kommentaar
2012-12-05 Jy's nou besig met ontwykingstaktieke. Gestel nou ek gee jou die CV van Dan Roodt waaroor jy so knaend aanhou.
wyl’ kam’raad
2012-12-05 soos’k onthou, u’t sonner g’raas g’stry,dikwels, voor-innie-koor, optogte gelei,
struggle, anti-apartheid s’n, nie ’n spel,
struktuurg’weld heers nog, ’n louter hel
