Pasgelaai

Ry saam op die Trein na Kalkbaai

LAPA Uitgewers 2012-12-05 "Die lug is blou en die son skyn helder,” sê Ouma. “’n Heerlike dag vir die strand.”

Die blou van onthou ontbloot lesers se “blou onthou”

Elbie Adendorff 2012-12-05 "Binne elke vertelling van die drie vroue word ander vertelvorme, soos e-posse, briewe en ’n reisjoernaal, ook gebruik."

As ons moetie en bygeloof bo werklikheid stel

George Claassen 2012-12-05 "Het die media, as die belangrikste verspreider van inligting en kennis, nie ’n morele verpligting om onsin van gesonde verstand en bewese rasionele verklarings te skei nie?"

Kos wat jou na jou huis laat verlang: Dine van Zyl gesels oor Die Groot Boerekos-boek

Naomi Bruwer, Dine van Zyl Skrywersonderhoude 2012-12-05

"Dis toe mense my begin vra hoe maak mens pampoenkoekies, hoe maak mens smoorsnoek en hoe maak mens soutribbetjie, dat ek besluit het dit is tyd vir Die Groot Boerekosboek."

Kies jou gunsteling Lekkerlit-boek en wen R10 000

LAPA Uitgewers 2012-12-05 Tien maande en tien boeke later is dit tyd om vir jou gunsteling LAPA Lekkerlit-boek te stem. Jou stem kan jou R10 000 in die sak bring!

Kinderteater in Desember by Die Boer Teater

2012-12-05 8 Des - Liewe Heksie
12 Des - Bazoo
13 Des - Rooikappie
15, 18 Des - Tjiff en Tjaff
19-20 Des - Lollos
22 Des - Aspoestertjie

Doen dit self met hierdie op-’n-drafstap-PDU-produksie

Martie Retief-Meiring 2012-12-05 The Merry Wives of Zuma speel af in Zuma, wat voorheen Verwoerdville was.

Sanlam Sing 'it graffiti in Johannesburg

2012-12-05 Check out this cool video of a Sing 'it graffiti mural done in Joburg!

Het jy al hierdie lekker video van die Sing 'it-graffitimuur in Johannesburg gesien?

"Reverie" by Veronique Meyer

Veronique Meyer 2012-12-05 Listen to the radio, softly hear the echoes flow
sweetly whispers through my ear
Pretending as if you were here

"Reflection" by Richelle Grant

Richelle Grant 2012-12-05 It shimmers in the sea
It shines in the sky
Reflection is everywhere
It shimmers in your eyes

"Perfekte prinsiep van 'n prinses" deur Clauss Wegmann

Claus Wegmann 2012-12-05 Die las op my skouers is al iets wat ouer
as die valse glimlag op jou gesig is
Die genadelose winter sonder jou raak al hoe kouer
Asseblief my sonskyn, kom terug

"Pedestrian Crossing" by Unathi Wendy Booi

Unathi Wendy Booi 2012-12-05 Ever felt at heart
that someone might break it apart?
But you don’t know what love is
Stranded in emotion

"Patrone" deur Robert Odendaal

2012-12-05 Geleidelike gradiënt
Niksseggende oë
Val verder van die son daar bo

"Oreade" deur Adri van der Merwe

Adri van der Westhuizen 2012-12-05 Binne die dig begroeide woud
gooi die maan ? ouripigment
? Oureool waarin die oreade dans
Die carmagnole helderklinkend deur die bos

"Now Go" by Kenneth Blane

Kenneth Blane 2012-12-05 You were there to listen
You were there to hold
You were gentle, with a heart of gold

"Net ek, net jy" deur Bok Rautenbach

BokRau 2012-12-05 Ons leef in 'n wêreld van onheil en leed.
Ons leef in 'n wêreld waar niemand kan vergeet
van die verlede
Vergeet en vergewe

"My girl" deur Mari Veldsman

Mari Veldsman 2012-12-05 Ek sit ? roos voor jou deur,
Ek wens dat jy vir my sal sê
dat jy vir my ook liefhet

"My Cabernet Baby" deur Braam van der Vyfer

Braam van der Vyver 2012-12-05 Jy's my Cabernet, baby
Jou hart is Pinot Noir
Jy's volrond, welbeleë
Jou stem 'n plaaskitaar

Gemeenskap vandag. Ontologie, abstraksie en plek

Danie Goosen 2012-12-05 "Ten grondslag van die klem op die keusevryheid van die individu lê ’n herdefiniëring van wat dit beteken om mens te wees. Mense is nie meer per definisie aan die lotgevalle van hulle onderskeie gemeenskappe (families, dorpe, streke, etnisiteite, state, ens.) verbonde nie."

Oestyd-skryfuitdaging: "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout 2012-12-05 Zandra Bezuidenhout se inskrywing vir die Oestyd-skryfuitdaging.
Top