Pasgelaai
"Kampvegter vir Liefde" deur Wesley Conradie
2012-11-23 Ek is moeg van baklei teen die oorlog binne myEk lig my hande op, wit vlag wapper bo my kop
Hierdie geveg het my stukkend gebreek
Ek het te veel verloor, hier's my hart, ek gee oor
"Kleinvroutjie" deur Hennie Pretorius
2012-11-23 Jy is my kleinvroutjie, verward en teerwant mense se handel en wandel
maak jou diep seer
Daarom kan ek verstaan hoekom jy my
verlede tyd laat gaan
"Lank, Lank Gelede" deur Wesley Conradie
2012-11-23 In die lente van my jeug, in die seisoen van vreugdeTussen die reënboogskakerings van liefde
In die somer van seerkry en speel
In die hart van eenvoud en onskuld
"Moordenaars lewe vir ewig" deur Wynand de Kock
2012-11-23 My diepste gedagtes is eintlik te vlakDie gevoel kry al die dank
Is dit werklik nodig om almal wie jy liefhet te stenig?
"My Final Words" by Barry Buckley
2012-11-23 Am I waiting this timefor you to make up your mind?
Am I waiting for you to stop hurting me?
‘Cause you're breaking me down tonight
"No more dreams" by Tamsyn Allies
2012-11-23 Freedom is a longing ofan endless struggle
against mortal chains
"Oppie Plot" deur Hennie Pretorius
2012-11-23 Mense vra my waar ek blyRy ‘n draai by Atteridgeville verby
Oppie Plot, oppie droogte
dit is Atteridgeville-hoogte
"Our Journey is Forever" by Veruschka Naidoo
2012-11-23 I am standing waiting for you to turnCan you see me?
Or am I just one of the crowd?
"Phemba" deur Wynan De Kock
2012-11-23 Ek wil op die dakke skreeEk wil onderwater praat
Maar die meeste van die tyd
fluister ek my lewe verby
"Padmaker" deur Hennie Pretorius
2012-11-23 Padmaker die ondankbaarste job,Alle sogenaamde eksperts sit op sy kop
Pay en overtime laat hom aftjop
Maar geldjie vir vleisie, meisie en dop
"Silwer Ritme" deur Anna Swanepoel
2012-11-23 Die pendulum swaai met silwer ritmeWit-blits ys van die nag besit my
In die boek van die tyd skryf ek rym-gedigte
Dansers draai in silwer ritme
"Soet en Suiwer" deur Wynand de Kock
2012-11-23 Jy’s die vreemdeling wat ek wil wegsteekJy’s die geraamtes in my kluis
Jy’s die pyn wat in my steek
Dit wat ek vir almal uitbeeld
Jy’s die klank op my tong
So suiwer, so soet
"Sonstraal" deur Wynand de Kock
2012-11-23 Die son skyn teen my voorkopen ek weet ek het jou lief
Sagte wange, stille lippe
"The Hand" by Veruschka Naidoo
2012-11-23 You’re here beside meI feel your warmth
Your love makes me see each day anew
You’re here to guide me
I know I’m beautiful through your eyes
"Thus far" by Renette Meyer
2012-11-23 When two hearts collidetwo souls become entwined
A past is created
and a future has begun
"Tussen Dieptes" deur Barry Buckley
2012-11-23 Daar onder by die Weskus lê ek en verlangna die alledaagse dinge wat hier om my aangaan
Een ek wonder, moet ek vir jou sê?
Jy is al wat ek wil hê
"Untitled" deur Elthea De Ruiters
2012-11-23 Is ek alleen?Hoekom is ek al een wat die trop olifante hoor
as die miere begin werk?
Hoor jy dit nie?
Luister net na die donderende slag
van die skoenlappersvlerke
"Untitled" by Joel Nkadimeng
2012-11-23 Check it, no more frustration nowI'm elevated, escalated. I'm electrocuted
No more first floor, now busy staircasing
I got the blueprint of this building now
I'm John Rockerfell-ing
