"Ontrafel" by Anika de Kok

  • 0

Ontrafel

Soos die dae verby sleep en die wêreld aanhou draai
kan ek nie vergeet toe die dag kom wat jy my veraai
My hart het ontrafel en ek moes blokkies saam bou
Baby, ek het nooit gedink dat ek jou sou vertrou

My hart het ontrafel en stukkies was oral versprei
Maar baby, die dag sal kom wanneer iemand jou mislei

Baby, my baby, ek weet jy het dit bedoel
toe jy my hart steel en my in jou liefde wegspoel
Maar baby, my baby, jy het nooit geweet
toe ek sê ek is lief vir jou het ek gehoop jy sal my nooit vergeet

REFREIN:
Baby, my baby, weet jy hoe dit voel as jou hart ontrafel
en jy in fonteine van liefde wegspoel?
Baby, my baby, sal jy ooit leer?
Wanneer jy iemand jou hart gee sal hulle jou nooit vergeet
Jy is net ? ontrafelde deel van my siel

Die jare kan maar verbywaai en die wiele kan bly draai
maar nooit weer sal jy die kans kry, my baby, om my hart te kan verraai
Ek’s wel ontrafel maar als is okay, baby, ek weet jy is nog by my
Jy is wel in my drome en nog steeds diep in my hart
maar baby, my liefste baby, ek verdien nie al jou smart

REFREIN

Maar my liefste baby, die trane is nou weg
jy het jou klaar verlekker in my ontrafelde hart
Ek is weer op my voete, al is my hart se vensters gebreek
Maar baby, my baby, daar is ? smile op my gesig
Een ding is seker, ek sal jou nooit vergeet

REFREIN (x2)

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top