Pasgelaai

Twee Clifton-gedigte

Johann de Lange 2012-12-04 Johann de Lange skryf twee gedigte wat in Clifton afspeel, met Van Wyk Louw in die rolverdeling.

Insomnia

Gary Cummiskey 2012-12-04 Gary Cummiskey recounts his latest bout of insomnia in this poem featuring a vomiting cat and Patti Smith.

Key

Gary Cummiskey 2012-12-04 A short poem by Gary Cummiskey.

Procedure

Gary Cummiskey 2012-12-04 Gary Cummiskey on the pain of procedure.

Uit die argief: Gedigte deur Jelleke Wierenga

Jelleke Wierenga 2012-12-04 Gedigte deur Jelleke Wierenga uit LitNet se argief.

"Stop the fight" by Vanessa Atson

Venessa Atson 2012-12-04 They say they love you
arms open wide
Heart on the chest
and a smile in their heart

"Starless night" by Vanessa Atson

Venessa Atson 2012-12-04 Unanswered questions
Empty promises
Broken dreams
And this starless night

"Spires" by Jonathan Spanos

Jonathan Spanos 2012-12-04 Do you know what you have?
Do you hope for more?
Gave all I am, now I'm walking out the door

"Sit My Buite" deur Jaques Gerhard De Villiers

Jaques Gerhard De Villiers 2012-12-04 Weet jy waarom staan ek vir jou en wag?
Weet jy waarom hardloop ek deur elke donker nag
saam met jou, tel ek die dae en ure af?
Want die lewe vlieg verby
dis tye saam met jou wat ek lag

"Park bench lovers" by Vanessa Atson

Venessa Atson 2012-12-04 You say I can't visit you at home
Your peeps are too strict
I say I don't care
For you I'd take the heat

"Onthou Jy" deur Laetitia Campher

Laetitia Campher 2012-12-04 Jy’t n merk gelos
Ek druk jou foto styf teen my bors
Hoe vinnig die liefde kan vergaan
Dis baie seer
Jy het my baie geleer

David Beresford Pratt: die mens agter die sluipmoordpoging

Loammi Wolf 2012-12-04 "As regsgeleerde is mens seker altyd geïnteresseerd in sulke beroemde gevalle. As mens hedendaagse berigte lees oor die sluipmoorde van Pratt en Tsafendas, is dit opvallend hoeveel daar in die dade geprojekteer word deur die beriggewende protagoniste vanuit hulle eie heilsperspektief."

"Nie soos Romeo en Juliet nie" deur Antoinette Barwise

Antoinette Barwise 2012-12-04 Vir my moet ek en jy
saam oud en grys word
En saam ? lewe vol herinneringe hê

"? Lewe met jou" deur Laetitia Campher

Laetitia Campher 2012-12-04 Ek staar diep in jou pragtige groen oë
As jy maar net weet, dit is wat my weer laat glo
Ek wil my vingers oor jou sagte lippe streel

"N4-roete" deur Danélle Botes

Danélle Botes 2012-12-04 Soos ek voor jou deur staan dink ek
Kom ons vat ? kans
Jy nooi my in en ek’t gedink dit was ons begin

"My 'allthing'" by Jonathan Spanos

Jonathan Spanos 2012-12-04 Haven't felt this way for such a long time
The alcohol seeping into the deepest recesses of my mind

"Misverstand tussen liefde en haat" deur Laetitia Campher

Laetitia Campher 2012-12-04 Ek staar na die skoonheid van ? winters-sonsondergang
Dink hoe gelukkig ek was toe ek daai foto’s hang
Die strale wat op jou gesig dans as jy lag

"Love land" by Refiloe Hendy Maphonya

Refiloe Hendy Maphonya 2012-12-04 Let's go somewhere, somewhere far from this place
A place that can bring a smile on your face
Baby, oh darling, my darling
Let's take a journey

"Lost Spring" by Unathi Wendy Booi

Unathi Wendy Booi 2012-12-04 Welcome me with open arms
take me in and wit me with your charms
I take courtesy

"Light Year" by Wesley Conradie

Wesley Conradie 2012-12-04 Fly me to where the soldiers dance in the dust
and the robots dance in the dirt
Where pirates dig for rust
Where princes gamble with hurt
Top