Pasgelaai
wie Eerste was
2012-11-20 Eerste Mens was éérste, kennie van inkom’ry,’t vir drie eeue plus, v’rweer, m’t stry, b’klei,
/Xam se stem, in saamlewing, solemneel stil,
weet Mens pr’sies, wat pr’sies’s Eerste se wil
Vir Brianvds oor mane en swaartekrag
2012-11-20 Dus, of die maan nou om die aarde of om Jupiter beweeg, dia kragte op elke partikel, van die een by die massamiddelpunt tot die een op die hoogste piek van die maan, is presies dieselfde.
Meme en die Waarheid herbesoek
2012-11-20 Die kruks van die saak is dít – die term ‘meem’ is geskep deur (vermoedelik) Dawkins om iets te probeer beskryf wat hy nie weet waar dit vandaan kom, nie.
Geen meme geen mens nie
2012-11-20 Alles wat deur nabootsing van mens tot mens aangegee word, is ’n meem.
Hans: Vlaams en Afrikaans
2012-11-20 Dit sal baie moeilik wees om te bepaal wat invloed, indien enige, Vlaams op die ontstaan van Afrikaans gehad het.
'n Storie soos wors
2012-11-20 Sommige stories smaak soos hardgebakte wors wat na brand ruik. Donker en uitgerek. Dié verhale bevat ook hul held en ’n skurk. Soms beland ek, Trienie, binne in hierdie narratief-nagmerrie, ongevraagd.Pierre Greeff oor Die Heuwels Fantasties se Alles Wat Mal Is
2012-11-20 "Ek dink ons skryf maar wat ookal ons voel op die stadium wanneer die liedjies gemaak word ... dis rêrig soos om ’n spieël op te hou in terme van wat jy dink op daardie stadium."Pieter-Dirk Uys oor vandag se Die Van Aardes Van Grootoor
2012-11-20 "Dit gaan eers oor mense en dan oor politiek. Die passie en drama van vandag se lewens is miskien anders maar nogsteeds vermaaklik."Cloud Atlas: Wat ’n fliek!
2012-11-20 "Ek sou dit eerder tussen die kunsflieks as onder hoofstroomvermaak plaas, want dit vereis ’n gesofistikeerde en geduldige oopkop-kyker."Haikoe-kompetisie: "een-en-twintig haikoes aan ’n zoeloeland-boeddha" deur Gisela Ullyatt
2012-11-20 "een-en-twintig haikoes aan ’n zoeloeland-boeddha" deur Gisela Ullyatt.Die fluitspeler van Hamelin besoek Riversdal
2012-11-19 Die fluitspeler van Hamelin is ’n klassieke verhaal wat opnuut afgestof word. Definitief ’n moet-sien produksie vir jonk en oud! Met Zorada Temmingh (orrel), Niël Rademan (sang en voorlesing) Teks: Phillip de Vos.Die DA se demografie binne sy leierskapstrukture
2012-11-19 "Is dit veilig en regverdig om te vra hoekom invloedryke posisies in die DA vir wittes en die seremoniële posisies sonder invloed vir gekleurdes gereserveer word?"Splinternuwe Lux Verbi-kinderboeke: Die avonture van Toby
2012-11-19 Die avonture van Toby in die land van malvalekkers en kakkerlakke is die eerste boek in die Avonture van Toby-reeks.Foto's: Tydens en ná die plaasbetogings
2012-11-19 Die betogings in die Kaapse wynlande het die afgelope week die koerantopskrifte oorheers.Wie is die naakte Boer? 'n Heteronormatiewe, manlike perspektief
2012-11-19"Wat ek besef het by die skryf van Bad Sex, is dat daar min ruimte in die Suid-Afrikaanse letterkunde vir seks as ’n gewone verskynsel bestaan, soos wat dit inderdaad vir die meeste mense tog is. Seks is, soos inkopies doen, vermaak reël, die hond oppas, kosmaak, lees ens, tog ’n alledaagse verskynsel (of behoort te wees), iets wat op verskeie vlakke by elke volwasse mens se daaglikse lewe ’n invloed uitoefen."
KdK - 'n Nazareth song uit 70's?
2012-11-19 Die gepaste liedjie vir jou karakter, sal die Nazareth song 'Holy Roller' wees.
Kultuur vs tradisies?
2012-11-19 Ek raak die bliksem in as mense aangaan oor 'kultuur' wat eintlik na tradisies verwys.
Jan Rap, tradisies vs kultuur?
2012-11-19 Ek dink dis tyd dat al dié geleerde skrywers op LitNet hul terminologie regkry, voordat die maaifoedies en swerkaters hul byvoeglike naamwoorde aan ander uitdeel in blatante onnoselheid.
