Pasgelaai

Ou bekendes by Skouspel ...

Jan Rap 2012-12-03 … se voorskou Saterdagaand, naamlik Sack, Tack en Lack. Onder andere, want daar was nog 'n paar ander.

YouTube-onderhoud: Dirk Brand

D.J. Brand 2012-11-30 Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regs-navorsing in Afrikaans.

struikelblokke skep werk

Jacobus Faasen 2012-11-30 indien Mens m’t “isiBhulu” as moertaal,
besig, m’t Self-destruktiwiteitsb’dryf,
in essensie van struktuur g’inkorporeer,
“noodsaaklikheid”, b’staan maak, leef,
mosse stryd - ontwyking van waarheid

Trienie, my katte?

Hans Richardt 2012-11-30

Leeus Trienie?

Hans Richardt 2012-11-30

Is jy kreatief?

Trienie 2012-11-30 Die Afrikaanse skryfgids saamgestel deur Riana Scheepers & Leti Kleyn, het vir my as onervare skrywer ’n wonderw?reld tot kreatiwiteit geopen.

Sing 'it-video-advertensie

2012-11-30 Het jy al dié lekker Sing 'it-televisie-advertensie gesien? Dit draai ook op MK (DStv kanaal 324). 

Cita Stelzer: Dinner with Churchill

Johannes Comestor 2012-11-30 Churchill: "A single glass of champagne imparts a feeling of exhilaration. The nerves are braced: the imagination is agreeably stirred; the wits become more nimble"

Om op die verlate perron te dans

Richard van der Westhuizen 2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Richard van der Westhuizen gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel.

"You're Not Right" by Karien Spreeth

Karien Spreeth 2012-11-30 Your words leave me speechless
with nothing to say
Nothing to feel
Nothing to be

Tussen stasies: 'n webseminaar

2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Kundiges gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel "'Tussen stasies': ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo".

"Waarom huil jy liefste?" deur Floris Brown

Floris A Brown 2012-11-30 Sien jy die gemis op my gesig?
Die verwelkheid in blomme
as hul saans gaan rus?
Sien jy die gemis op my gesig?

"Vlak" deur Jaomi Zeeman

Jaomi Zeeman 2012-11-30 Iewers in hul loft woonstelle klink hulle 'n glasie
Iewers in grand hotelle pose hulle met grasie
Superryk, fanatici, styl-elite, tert en kie
Media-slawe, trend-navolgers,
prikkelpoppe, voorblad-wonders

Die plaaswerkers is ware landbouers

Jason Lloyd 2012-11-30 "Dit is hoog tyd dat Suid-Afrika ’n loflied vir alle plaaswerkers moet sing: vir hul onbaatsugtige diens aan die land. Omdat hulle selde kla en nooit maklik tou opgooi nie, slegte werksomstandighede ten spyt. Ware landbouers is hulle beslis."

Official Album Launch Concert for Soul of Fire

2012-11-29 The time has arrived for a momentus celebration in the lives of singer Zanne Stapelberg and pianist Kathleen Tagg. They release their first CD under their own names at the beautiful Fugard Theatre on December 13th at 8pm, and invite you to join them for the concert and special guest reception afterwards.

LitNet: Om te skryf

2012-11-29 Hierdie week op LitNet: Ons onthou Jakes Gerwel, Naomi Meyer resenseer Om te skryf, Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd is nou oop vir inskrywings en lekker Sing'it video-onderhoude met Zinkplaat, ekhouvanjouokay!, Zaki Ibrahim, 3rd World Spectator en Tumi and the Volume.

"The Truth" by Kaveshan Naidoo

Kaveshan Naidoo 2012-11-29 Cubans you smoking ain't gonna make jack
So understand your private jet ain't gonna uplift your fellow man
Suedes on your feet ain’t gonna give them a leg to stand

"Survivor of a disease called Love" by Odette Kemp

Odette Kemp 2012-11-29 It was always a fight for first blood
A dirty duel to the death
With you there was no surrender
Even victory was bittersweet

"Slave" by Engela Venter

Engela Venter 2012-11-29 If your God is real, where was He when
I have been lied to before?

"Sewe sakke hoop" deur Richelle Grant

Richelle Grant 2012-11-29 Deurskynend is jou gemoed
Jy dra dit amper nes ? hoed
Jou voete sleep in die stof
Top