"Katrientjie kom terug" deur Casper Steenkamp

  • 0

Katrientjie kom terug

REFREIN (x2):
Katrientjie, Katrientjie kom terug
my verlange hang in die lug
Jy is die Bloemfontein-baby met die lekkerste lyfie
Katrientjie, my hart lê by jou

Katrientjie, Katrientjie kom terug na my
jy is die girl in die Vrystaat wat die lekkerste vry
Vir jou trek ek my mooi skoene aan
vanaand gaan ons soen agter die tennisbaan

REFREIN
Katrientjie, Katrientjie kom terug (Katrientjie, baby)
my verlange hang in die lug (jy met jou lyfie)
Jy is die Bloemfontein-baby met die lekkerste lyfie
Katrientjie, my hart lê by jou
Katrientjie, Katrientjie kom terug (Terug, terug, terug)
My verlange hang in die lug (Lug, lug, lug)
Jy is die Bloemfontein-baby met die lekkerste lyfie
Katrientjie, my hart lê by jou.

Katrientjie, Katrientjie, my hart is seer (sy hart is seer)
want jy’t vir my gesê ons kan weer probeer (ja)
En toe’t jy my gelos vir die derde keer
Katrientjie, my hart is in stukke geskeur

REFREIN (x2)

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top