Pasgelaai
"In my drome" deur Joy Landman
2012-12-03 Hier tussen die sterrewaar ek my soms bevind
Hier naby die maan
in die sprokies van ? kind
"Hartland" deur Izak Pretorius
2012-12-03 My hart trek punt en die verlange loop vêrtot daar waar skaap- en boklammers blêr
Ek smag na my droë, dorstige land
Namakwaland, my hart se pand
"Glo" deur Nicholas Muller
2012-12-03 Sal jy my glo as ek sê als gaan okay wees?Sal jy my glo as ek sê ons gaan oorleef?
Sal jy my glo as ek sê ek wil net daar wees
en met jou in my lewe leef?
"Find me" by Minien Hattingh
2012-12-03 Breathe in my lifeConquer the endless shadows
Feed on the light
Fend off all fears of darkened perception
"Fooled" by Franklin Esau
2012-12-03 I remember you came to me at a time when love was far awayNever thought that it could find my way
You were gorgeous, beautiful and kind
so it never cross my mind
you'll be leading me to go astray
"Down on me" by Rob Nel
2012-12-03 I saw you smilesmiling down on me
Smiling for the whole world to see
Oh, just smiling, just smiling
for eternity
Ingeboek by 'n universiteit in Pole: Karen Kuhn vertel
2012-12-03 "Kanse is skraal dat mens Afrikaans op straat sal hoor, maar die departement is definitief aan die groei en so dan dat ons hierdie akademiese jaar vier kollegas binne die Afrikaans-departement het.""Die Tafel" deur Emile Hager
2012-12-03 Hier is ek, hier is jy, die tafel is gedekSit jy daar, ek sit hier, elkeen op sy plek
"Dankie vir iemand soos jy" deur Floris Brown
2012-12-03 Dankie vir iemand soos jyWaar het jy so skielik vandaan gekom?
Soos critters skielik hier en daar verdwyn
"Chrome leather" by Dirk van der Walt
2012-12-03 I go about my own thingsI don't realize
I'm living for two
She’s got pain in her eyes
but I'm slowly caring less
"Besluit maar self" deur Floris Brown
2012-12-03 In hierdie klein geslote kringvan vriend en vyand so tussenin
Moet ek rotsvas staan om nie vir
Bacchus my siel te laat oorwin
"Armoede" deur Pretronella Basson
2012-12-03 Die armoede in ons land maak my bangSoveel mense in ellende vasgevang
Honger oë staar my aan langs die straat
Oë wat sonder woorde met my praat
"Angels" by Rob Nel
2012-12-03 Hear the angels cry todayIn my mirror I see my face
I long for days gone by
"Afrikaans" deur Floris Brown
2012-12-03 O, Afrikaansek het jou so lief
Baie wil jou dood hê
Ek voel so gegrief
Lana Del Rey, Born to Die – The Paradise Edition
2012-12-03 "The build-up to the release of her debut album was immense as a result. She was touted as the next best thing, the hottest indie star, a saviour, blah, blah, blah."LitNet leeskeuses: Maandag 3 Desember 2012
2012-12-03 Chrizane van Zyl se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 3 Desember 2012Foto's: Fokofpolisiekar in Mercury
2012-12-03 LitNet was daar om foto's te neem by Fokofpolisiekar se optrede in Mercury, Kaapstad."Wie gaan ons kom haal (mamma moet tog nie skel nie)" deur Vanessa Atson
2012-12-03 My ma’t gesêsy het geweet
dit gaan gebeur
Dit maak so seer
"Whispered dreams" by Martiza du Preez
2012-12-03 Across the street I see myself fallingfalling through your tears
I have broken all the rules despite my fears
Over pounding rain
I still hear you calling my name
"What did you do?" by Vanessa Atson
2012-12-03 Ripe was the apple when I tasted itLittle did I know it was just a show
