Pasgelaai
Vir Crystal, van Antoinette: in memoriam
2025-03-10"En jy weet, en ek weet: 'The show must go on.' No matter what. Al wou ek skree: 'Hoe de hel kan ons aangaan? Weet julle dan nie?! Crystal is dood.' Maar dis nie wat jy sou wou gehad het nie."
Thrill me: Slim manipulasiestuk smokkel met gehoor se koppe
2025-03-10Maryke Roberts skryf oor Thrill me – The Leopold & Loeb story: "Moenie dat die woord 'musiekspel' jou mislei nie. Hierdie is slim teater met ’n venynige byt, maar dis sekerlik een van die beste stukke wat jy in ’n lang tyd sal sien."
Elders gesien: My hart is stukkend, Crystal-Donna Roberts
2025-03-07"’n Mens het altyd geweet sy gaan groot dinge doen. Daar was nie eers ’n vraag nie. Haar drome was groot en ek het geweet sy gaan dit doen."
ALV-kongres 2025: Eerste oproep om referate
2025-03-07Voorstelle vir bydraes tot die 21ste hoofkongres van die nuutgestigte Afrikaanse Letterkundevereniging word met entoesiasme ingewag. Op die algemene ledevergadering van 3 Februarie 2025 is besluit om die vereniging se naam en konstitusie te verander om ook taalkunde in te sluit. Referate in Afrikaans en Nederlands word verwelkom. Versprei asseblief die kongres-kennisgewing so wyd moontlik onder taalkundiges en letterkundiges asook nagraadse studente in die taal-en letterkunde.
Pharos se grondslagfasewoordeboeke: ’n onderhoud met Annemie Stoman en Delana Fourie
2025-03-07"Enigiemand wat nuuskierig en leergierig is oor taal, kan delf in die enorme woordeskatkis wat Pharos se produkte bied, hetsy ten opsigte van Afrikaans of ten opsigte van die ander tien geskrewe landstale."
Hoekom is Afrikanermense so bang vir ... dít?
2025-03-07"Blykbaar is pienk kleintoontjies ’n sigbare teken van ’n goeie sessie lakenvastrap. Dit mag dalk net jou uitsig op die lewe ook rooskleurig laat."
LitNet Akademies Weerdink: Die munisipale afgrond en 2026-scenario’s
2025-03-07"Ratings Afrika, ’n firma wat onder meer munisipaliteite se finansies ontleed, waarsku al sedert ten minste 2022 dat plaaslike regering op die rand van ’n afgrond is."
China’s military in Africa: A growing threat
2025-03-07"China is using military training exercises with African forces to enhance its expeditionary capabilities and geostrategic goals."
Graad 6: Wiskunde-vraestel en memo, oefeninge vir die eerste kwartaal
2025-03-07Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort ’n Wiskundetoets? Jy sien nie dubbel as jy twee dobbelstene gewaar nie, maar in hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit gaan jy wel leer om te verdubbel. Laai die vraestel en memorandum af om voor te berei vir jou toets en dan sal jou punte nie ’n dobbelspel wees nie.
LitNet: Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
2025-03-07LitNet: Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
Uitnodiging: FilosofieKafee – "Waar het links skeefgeloop?"
2025-03-07Is daar nog ’n linkse alternatief tot die neoliberale orde wat floreer onder tegnokrate, binêre denke en die opbloei van etniese nasionalisme? Alle belangstellendes word uitgenooi na die FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 7 Maart in Wellington. Danie Marais is die spreker.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Van idealisme na realisme – hoe die Trump-omwenteling verstaan kan word
2025-03-07"Niks het in die onlangse verlede, selfs in die onlangse weke, die verdeling tussen die idealistiese idealiste en die realistiese idealiste aangedui soos die twee groeperinge se uiteenlopende reaksies op die aanvang van die Trump-administrasie nie. Vir eersgenoemde is dit ’n ramp, vir laasgenoemde ’n nuwe era."
Breyten’s career as writer and public figure in South Africa: a brief overview
2025-03-06On Sunday, 23 February 2025, the life and work of Breyten Breytenbach – who passed away on 24 November 2024 – was celebrated at the Breytenbach Sentrum in Wellington. Herewith the text version of Francis Galloway’s talk as part of the event.
Press release: Amazwi Literature Heritage Ecology Conference programme
2025-03-06The programme for Amazwi’s 2025 Literature Heritage Ecology Conference has arrived. There is a great range of papers from a wide range of disciplines.
Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers
2025-03-06Om saam te vat: R380 betaal vir die skryfkursus, die kursusmateriaal en al die gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée.
Afrikaans en inklusiwiteit: ’n herposisionering van die taal binne bruin middelklasgemeenskappe gebaseer op empiriese navorsing
2025-03-06"Die studie toon dat Afrikaans se oorlewing en uitbreiding afhanklik is van ’n doelbewuste narratiefverskuiwing en die skep van ruimtes waar Afrikaans ’n positiewe, verenigende krag kan wees."
Wanneer rose fluister
2025-03-06"in ’n hoekie bibber my wortels teen ’n verwaarloosde muur.
los die winter my dors in ’n yswoestyn."
