Pasverskyn: Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers

  • 0

Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers (Human & Rousseau, 2025) 

Titel: Op pad na ’n klooster in die sneeu
Skrywer: Johannes de Villiers
Uitgewer: Human & Rousseau (Junie 2025)
ISBN: 9780798185400
Epub ISBN: 9780798185417

’n Jong man begin werk by ’n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorlê?

Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas à Kempis se geskrifte, begin hy droom oor ’n asketiese lewe – weg van geldmaak en ambisie.

Op die vooraand van sy reis na ’n Franse klooster, ontdek hy hy het ’n oom wat ’n Katolieke priester geword het, en nou woon in Parys.

’n Aangrypende roman oor ’n pelgrimstog na aanvaarding van die self.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top