Pasgelaai
Advertensiekopie: Ou bloed is die Lekkerlitboek vir Augustus
2013-08-20 "Grobler het raakgelees dat Venter se skurk inherent soek na geregtigheid. Die moordenaar pleeg nie moord gewoon omdat hy lus is nie; hy verwyder pedofiele uit die samelewing omdat die staat, weens allerlei (goeie en slegte) redes nie hierdie ouens se tjank kon aftrap nie."
Die oorweldigende dwelmkultuur van NZ
2013-08-20Tog is mens effe verbaas om te lees dat een van NZ se top poliesmannetjies verkoop ook dwelms so as 'n lekka deeltydse joppie!!
2013
2013-08-20 Millennium Drie Sap-Sap, op beautiful planeet, Aarde,dink voorafg’rangeerd, kitskat’gories, neo-stereotiep,
onb’reid, ’n gram ’f grein “Duiw’lspiek”-gif (af) t’skiep,
skat Self-d’struksie, onkunde, sup’rsup’rieur na waarde
Trienie Mahne; Kobus de Klerk se meisie, en Jaco Fourie se fornikasies
2013-08-20 Mag Jesus Christus onse Skepper, ons almal vergewe.
Beenkop Afrikaners en ander rugby praatjies ...
2013-08-20 Ek het nog nooit so 'n geesdriftige skare gesien by enige rugby wedstryd nie, selfs al stuur jy trokke vol tenkers met brannas en coke in by Loftus gaan dit NOOIT gebeur daar dat mense hulself en die game so sal geniet nie ...
Diefstal in London nou BINNE Heathrow!
2013-08-20 Vanuit eie ondervinding weet ek dat mens vrees wanneer jy jou bagasie ontvang op Heathrow, want tien teen een is jy reeds besteel!
Diamant-Kind van God
2013-08-20 In ons lewe moet ons ook koppe stamp en verseker voel dit soms asof ons teenoor ’n waardige kragtige teenstander staan ...Uitnodiging na boekpraatjie by SASNEV, Pinelands
2013-08-20 Hiermee 'n uitnodiging na 'n praatjie deur Sophia Kapp: Dinsdag 27 Augustus 2013.
Hoe laag kan standaarde op Universiteit Stellenbosch daal?
2013-08-20 Watter taalpraktisyn wat sy of haar sout werd is, sou ’n nagraadse kursus wou volg by ’n universiteit wat deurlopend taalfoute in ’n advertensie publiseer?
Vir Angus oor die stand van Afrikaans
2013-08-20 Nou vra ek jou, dink jy onder die Engelssprekers gebeur dieselfde? Met ander woorde, is daar Engelse predikante wat kort-kort uit die Afrikaanse Bybel aanhaal, of waar hulle in die kerk Afrikaanse gesange sing?
Sit dit af ... Maar nie vir alles nie
2013-08-20 Maar wat wel 'n plesier is, is om reekse wat op DVD vrygestel is te koop en dit oor 'n naweek te kyk. Daarmee het ek die grootste deel van die jaar met Tony Soprano spandeer en is dit 'n reeks wat my sal bybly vir altyd.Noupoort, die begin van baie ...
2013-08-20 Deur die dae en jare van oorvertel, was daar altyd ’n storie of drie om oor die gebeure en mense van Noupoort te vertel.
"Alight, Alive" by Tyrone Quentin du Toit
2013-08-20 No more head bowed down No face to the ground I draw the line Now is my time It`s time to shine Not just like a diamond But like the entire mine
"Can you see the stars" by Natascha Swart Theart
2013-08-20 Just like the grains of sand Through an hourglass Our lives will fade away Like water in my hand
"Come What May" by Roy Joshua
2013-08-20 Driving from bar to bar Wondering where you are Headlights meet dark streets Where vision and fog meet is where I'll find you
"DIY" by Katlego Nelson Ditibane
2013-08-20 The deal is not to beef, but keep peace laced with my swag Don't hate if you don't get a tag Am tired of gross grasses trying to clone my swag
"Filtered Eyes" by Chadwin Gordon
2013-08-20 Female singing: I like the way You look at me There's something in your eyes I see Internal volcano arise When you look at me through filtered eyes
"Helium Balloon" by Roy Joshua
2013-08-20 Don't get carried away on a breeze that blows to nowhere Don't get carried away on a river that flows to no sea Don't get carried away on a spaceship that flies to nothing, yeah Don't get carried away on your guilt trip that cries for something, yeah, yeah
