Gustaf Pienaar2013-09-05"Gedurende die aand van 11 September 1970 het twee mans – wat in die latere hofsaak bloot as beskuldigdes 1 en 2 geïdentifiseer is – in die buitewyke van Knysna gestap."
2013-09-05Dodelike outonome robotte; 'n blik op die wanaanbieding van owerheidshulpbronne; die hoe en wat van biografie; is van die onderwerpe wat deur kundiges by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium (12/13 September) op Stellenbosch bespreek sal word.
Marike van der Watt2013-09-05"Die akademie is natuurlik ’n baie bekende omgewing vir Breytenbach ... Hierdie agtergrond span sy goed in, en die leser kry ’n goeie kykie (hoewel effens oordrewe, danksy die satiriese inslag) in die ratwerk van ’n groot akademiese instelling."
Hopewell Mbuli2013-09-05Preferred Band/Artist: AKA Feel like I don’t fit in, don't match these dimensions Crossroads up ahead, gotta make some decisions No time to stand still, staying true to ’em visions But ya’ll don’t really get me so I'm done being pretentious See time is a delicacy that I can’t really afford Just gotta keep going […]