Pasgelaai

"Woman by my side" by Hendrik van den Berg

Hendrik van den Berg 2013-09-13

neo-Ned’rduijtsch

Jacobus Faasen 2013-09-13 spaar Mens tuin v’n pseudo-poëtast’ry,
“neo-Nereduus”, glattie naast’nby vry,
Kontinent se heel jongst’ wins, kreool,
in alle -ismes onn’rleg, p’rfek g’skool

Afrikaners wat doen en nie net praat nie … (word hiermee vervolg)

Jaco 2013-09-13 AfriForum het die Ga-Segonyana Munisipaliteit tot 25 September 2013 kans gegee om een van hulle amptenare se aanstelling tersyde te stel omdat die aanstelling nie ingevolge wetlike bepalings geskied het nie.

Die bespotting van ander se Godsdiens

Cornelius Henn 2013-09-13 In ieder geval handhaaf hulle 'n bejammerenswaardige en kreasionistiese beskouing as ateïste omtrent ras; naamlik, dat ons almal van 'n Adam en Eva stam.

Die ware Afrika

Cornelius Henn 2013-09-13 Vir meer as vyfhonderd jaar lank, is die mensdom deur imperialiste se meerwaardigheid mislei.

Stander by Clover Aardklop

2013-09-13 Stander met Waldemar Schultz onder regie van Albert Maritz word op 10 en 14 September by Die Boer teater in Durbanville, en weer 24 tot 28 September by die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom, opgevoer

BSV-slypskool trek slypskoolgangers en wenners van heinde en verre

2013-09-13 Daar was meer as 80 slypskoolgangers wat die jaarlikse BS-slypskool, vanjaar aangebied deur  die welbekende Leon van Nierop,  in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), Bloemfontein, bygewoon het.

Die See II: CD-resensie

Réney Warrington 2013-09-13 "Slotsom: Dit is verdomp awesome."

Clover Aardklop 2013: Kabous Meiring gesels oor die ATKV Boeke-oase

Kabous Meiring, Naomi Bruwer 2013-09-12 Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.

LitNet: Vuurwarm

2013-09-12 LitNet: Vuurwarm

Afrikaanse media verpot!

Hans Richardt 2013-09-12 Nog geen gedrukte media of radio in Afrikaans het berig oor Vsa-gesteunde Siriese rebelle se kindersoldate nie?

Die wonderlike wit ex Saffas in buiteland ...

Francois Williams 2013-09-12 Hier is mense wat konstant kots oor hoe wonderlik is lewe in die EU, OZ, NZ en Kanada oa ...

Is NZ veilig vir kinders?

Francois Williams 2013-09-12 Elk geval, nie een van NZ of OZ sal plekke wees waar 'n ouer ooit moet oorweeg om hul telgies te laat leef of skoolgaan nie!

wat maak Mens?

Jacobus Faasen 2013-09-12 Waarheid, Veritas, maak altyd lekke seer, seerd’r’s seer,
t’veel vannie meerd’rheid moet meest’l meest’ ontbeer,

Waar of 'urban legend'? - nie vir sensitiewe lesers nie

Reusedwerg 2013-09-12 As jy nie Afrikaans kan of wil praat of verstaan nie, jammer vir jou. 

ong’ew’naard

Jacobus Faasen 2013-09-12 in “Duiw’lspiek”-dissip’lskas skiet een moersk’ kraak,
sien nu, duidl’k, pr’sies, waar, plus hoe, stanie saak,
wat’t Self-d’struksie, “Duiw’lspiek” m’t m’kaa t’maak,
hoe struktuurg’weld ’n Mens, Naaste, se sak(e) raak

Pedofiele en die Vatikaan

Duitswester 2013-09-12 Die Rooms Katolieke kerk is kort-kort in die nuus oor kindermolestering.
Top