"Naalde van gister" deur Charissa Potgieter

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Vers 1:
Die lewe is hard en sy lesse is duur
En ek mors my tyd met ’n kitaar en ’n klavier
My drome is net some
Wat hang aan gister se naald
Jy bepaal die toekoms
Sal jy my toelaat?

Koor:
As vryheid ’n mislukking is
Dan vaal ek met plesier
Want uit die tronk moet ek ontsnap
Vryheid jy is duur

Vers 2:
Dis seer om vasgevang te word in jou eie huis
Om jou kop te stamp teen die glasdak wat hulle vereis
Perfeksie is die doelwit, doelwit in jou
Hoe lank voordat ek myself uit die malhuis uit grou
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top