Geskryf vir: Straatligkinders
Vers 1:
Vernietig deur hul selfversekerdheid
Roep insig nader
Wat doen jy in die donker tyd
Probeer ’n blink toekoms verseker
Koor:
Magtelose verset
Teen jou eie nietigheid
Magtelose verset
teen jou selfversekerdheid
Vers 2:
Nog net een laaste keer
Om my te dra deur die pyn
Om my te help deur die seer
Een laaste kans om te verdwyn
Bridge:
Wanneer woorde nie meer genoeg is nie
En aksies beteken niks
Wat bly oor vir die 2 van ons
Om ons gewete mee te sis

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

