Jan Rap2013-09-09Om debat te voer geld 'n paar beginsels en een belangrike een is dat persoonlike opinies, met ander woorde stelling sonder feitelike stawing, taboe is.
Jan Rap2013-09-09Dit is natuurlik jou goeie reg om op 'n kissie te klim en jou oortuigings ten opsigte van godsdiens te verkondig, dis immers 'n vry land (alhoewel, ek wonder) maar hoekom altyd op 'n neerhalende manier?
Jaco2013-09-09Ek herhaal hierdie (5/11/12) weens die feit dat Afrikaner-selfbeskikking weer onlangs ter sprake was en dat daar nuwelinge nou hier op SêNet deelneem.
Zaheer Flanders2013-09-09Verse 1: Lately, I've stopped feeling I've stopped thinking And one day To get away from you I'm gonna take that leap And fall into someone new Chorus: It was coming on Far too long And I was moving Further away As the nights shortened And made way for better days Verse 2: I'll face […]