"Watwou – ek het nog vir jou" deur Yvette Walters

  • 0

Dinge wat ek nog wou doen
Plekke waar ek nog wou gaan
Alles is nou van die baan
Die tyd het my nou ingehaal
Maar hier staan ek nou en sing
Watwou!

REFREIN:
Ek het nog vir jou
Met jou hier in my lewe
Het ek iets om na te strewe
Jou geluk is genoeg vir my
Ek het nog vir jou

Die liedjies wat ek sing
Kan my geluk of heimwee bring
Maar in elke lied
Wat ek sing sien ek iets van jou
Die geluk wat jy my bring
Laat my opstaan en sing – watwou!

REFREIN (x2)

Ek het nog vir jou (x3)
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top