2013-09-25LitNet het ’n nuwe era ingelui vir akademiese skryfwerk in Afrikaans deur die bekendstelling van ’n toep (“application”) vir LitNet Akademies.
Izak de Vries, Naomi Meyer2013-09-25Nie so gelukkig gewees om vanjaar die Pendoring-toekenningsgeleentheid te kon bywoon nie? Geen probleem. LitNet bied jou die geleentheid om die Pendorings te kan beleef. Saam met die foto's van Izak de Vries kan jy ook luister na klankinsette van die kunstenaars en die bekroonde advertensies sien en hoor.
Rentia Bartlett-Mohl2013-09-23Is Shakespeare se fiksionalisering van die dood van Julius Caesar meer geloofwaardig as wat regtig gebeur het? Lees Jorges Luis Borges se opinie en wat pres. Zuma se kritiek op joernalistiek daarmee te make het.